Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwoods Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mark W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great experience, will certainly return when a country break is required. Beautiful, calm, scenic location made for a relaxing weekend break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Mountains, plains and scenic. This was an amazing experience, the accommodation was beautiful with everything you need. You really relax and unwind at Blackwoods, very safe and well-located. Friendly management and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Onspanne en rustig. Ons het so lekker gerus by Blackwood Farms, dit is pragtig daar. 'n Mens voel so tuis en daar is alles wat jy nodig het. Die hondekinders is ook so pragtig. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilona P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Hoogs aanbeveel vir romantiese wegbreek. Hartlik verwelkom deur Carol, Charles en die honde. Uiters skoon en goed toegeruste huisie met al die klein details wat maak vir 'n heerlike tyd op die plaas. Ons het 'n heerlike, stil naweek geniet en bring volgende keer die kinders saam vir stap en fietsry. Baie dankie aan julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Couple of days off to recharge. Our second stay at this wonderful cottage, is spacious, and comfortable with everything you need, highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker plaas rustigheid. Rustige plaas atmosfeer, sal aanbeveel om die batterye weer te laai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lieflike, stylvolle en rustige kothuis. Wat 'n plesier was die kothuis! Dit is op 'n werkende plaas, heeltemal onafhanklik van Eskom. Met lieflike uitsigte en waar jou siel kan rus en herstel. Dit is op die voet van 'n koppie en ons het daar gestap met die plaashonde, en ek wens ek kon 'n week daar bly. Dis gasvrou was baie vriendelik en die plek was uitgerus met absoluut alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

A peaceful and relaxing farm visit. Blackwood farm has beautiful views. We enjoyed daily walks on the farm and watching the sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

A great peaceful time to recharge on a beautiful farm. Wonderful views surround you. A good escape from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd70d89633ad2a655bec997d6114cb4585d194e47305cb5c3685f4eb11e198364c3172079b61515a8812ee4b2fced0a15b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Blackwoods Farm Between Fouriesburg and Clarens 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.660281378721 28.25583660718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang