Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwatersrus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lezinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Blinkwatersrus
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wynand S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Sal beslis weer kom!

Lieflike woning, baie lekker kuier areas en goed geleë. Kan baie sterk aanbeveel.

Lourensia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensia J

Heerlike ontspanning. Swembad was 'n lafenis. Baie wild het besoek. Fantasties!

Dit was 'n fantastiese plekkie. Die boonste groot balkon het baie gehelp met die reënerige dae! Ons het dit baie geniet. Die plekkie is baie netjies en goed toegerus. Lugversorgers was beslis gewaardeer! Verskeidenheid wild het ons daagliks kom besoek en die kinders het dit veral geniet! Dit sal beslis my volgende keuse ook wees!

Andre S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie lekker naweek.

Baie netjiese, moderne huis, maar gee jou tog daai bosveldgevoel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Chantelle M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Lekker weer. Mooi uitsigte. Gemaklike, gerieflike en netjiese akkommodasie.

Ons het dit vreeslik geniet!

Larissa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa V

Great!

Ons het heerlik gekuier hier! Die atmosfeer wat hulle skep in die huis met die dekor is net wat mens nodig om lekker uit te rus en af te sluit! Die eienaar doen ook moeite om seker te maak alles is reg en ons kuier lekker! Kan nie wag vir ons volgende kuier hier nie!

Etienne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne P

Ons het baie lekker gekuier en ontspan by Blinkwatesrus. Die diere is baie minder die kant van die park. Blinkwatersrus is lekker naby die winkels, en uitkykpunte langs die river.

Daar is nie 'n groot verskeidenheid van kookpotte nie. Geen TV vir die kinders as hulle in die aand klaar gebad het nie. Als was netjies op hulle plek en skoon. Die wasmasjien en die garage was vir ons 'n bonus. Ons sal vir seker weer by Blinkwatersrus gaan kuier.

Ronelle H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H

Baie lekker gewees.

Netjiese en rustige plek.

Phillip V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V

Was baie lekker.

Ons het dit baie geniet.

Karen E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Heerlik gerus, eienaar gasvry, huis het alles wat nodig is en meer.

Sal Blinkwatersrus beslis aanbeveel. Heerlike swembad, aircons in kamers, lekker boma, fantasties toegerus.

Andre M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

All in order.

I would replace the bed in the main bedroom with a new one. No TV available for kids in night time. Existing mattress worn.

Lelanie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lelanie M

Gerieflike huis vir mense wat gewoond is aan min spasie.

Geen diere het die huis besoek tydens ons verblyf nie, dit was uiters teleurstellend en nie hoe ons Marloth gewoond is nie. Dit is vermoedelik as gevolg van die bouery langsaan. Ons is nie tydens ons bespreking ingelig dat daar 'n bouery aan die gang is nie. Kon as gevolg van die bouery ook nie die plonspoel bedags gebruik nie - geen privaatheid.

Dianne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne S

Fabulous weekend.

We really enjoyed our stay, the house is clean and well maintained and had everything we needed and more. Will definitely be back.

Sampie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sampie V

Baie goed toegerus met alle benodigdhede.

Dit was 'n heerlike kuier. Blinkwatersrus is goed toegerus met alle benodigdhede.

Jaco S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Fantasties.

Baie lekker skoon plek. Sal definitief aanbeveel. Ons het die swembad en boma/braai vreeslik geniet.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1661, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ca7b4a3a31a518c9a4d4e4e969aad788d3618727d7770de909ac7882642fb2aa856e3f05060a27c641831abb45025d8216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 1661 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343021124557 31.761649802947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang