Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwatersrus

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wynand S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer kom! Lieflike woning, baie lekker kuier areas en goed geleë. Kan baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourensia J
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike ontspanning. Swembad was 'n lafenis. Baie wild het besoek. Fantasties! Dit was 'n fantastiese plekkie. Die boonste groot balkon het baie gehelp met die reënerige dae! Ons het dit baie geniet. Die plekkie is baie netjies en goed toegerus. Lugversorgers was beslis gewaardeer! Verskeidenheid wild het ons daagliks kom besoek en die kinders het dit veral geniet! Dit sal beslis my volgende keuse ook wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie lekker naweek. Baie netjiese, moderne huis, maar gee jou tog daai bosveldgevoel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lekker weer. Mooi uitsigte. Gemaklike, gerieflike en netjiese akkommodasie. Ons het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Great! Ons het heerlik gekuier hier! Die atmosfeer wat hulle skep in die huis met die dekor is net wat mens nodig om lekker uit te rus en af te sluit! Die eienaar doen ook moeite om seker te maak alles is reg en ons kuier lekker! Kan nie wag vir ons volgende kuier hier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Ons het baie lekker gekuier en ontspan by Blinkwatesrus. Die diere is baie minder die kant van die park. Blinkwatersrus is lekker naby die winkels, en uitkykpunte langs die river. Daar is nie 'n groot verskeidenheid van kookpotte nie. Geen TV vir die kinders as hulle in die aand klaar gebad het nie. Als was netjies op hulle plek en skoon. Die wasmasjien en die garage was vir ons 'n bonus. Ons sal vir seker weer by Blinkwatersrus gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Baie lekker gewees. Netjiese en rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Heerlik gerus, eienaar gasvry, huis het alles wat nodig is en meer. Sal Blinkwatersrus beslis aanbeveel. Heerlike swembad, aircons in kamers, lekker boma, fantasties toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

All in order. I would replace the bed in the main bedroom with a new one. No TV available for kids in night time. Existing mattress worn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lezinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1661, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ca7b4a3a31a518c9a4d4e4e969aad788d3618727d7770de909ac7882642fb2aa856e3f05060a27c641831abb45025d8216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 1661 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343021124557 31.761649802947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang