Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomsrus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike tuisvoel plekkie! Was lekker verras met absolute netheid en versnaperings in die yskas! Gasvrye verwelkoming en ondersteuning, pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riande D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Uitstekende oornag tuiste en binnehuisversiering is baie mooi gedoen. Ons was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Skoon, netjies, mooi en ingerig. Ons het absoluut heerlik gebly! Ons was so vriendelik ontvang en was met gasvryheid bedien! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Dankie Lika, julle ondersteuning is 'n deel van die sukses en groei van Bloekomsrus. Baie dankie daarvoor! Seen vanuit Senekal

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Top gehalte verblyf op die platteland. Baie lekker gebly. Die gasvrou is uitstekend. Uitstaande gehalte geriewe en toerusting. Op versoek het sy teen addisionele koste 'n uitstekende aandete voorgesit. Daar is baie en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is lekker in 'n stil gebied, baie privaat en veilig. Elmari is 'n pragtige vrou en baie gasvry. Daar is altyd 'n verrassing in die yskas vir gaste. Genoeg tee, koffie en melk. Die plek is ruim en pragtig binne. Ek kan dit aanbeveel, het nou al twee keer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Elize en gade Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus Sien uit om jul weer te akkommodeer! Groete Elmarie

Michaela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing! Absolutely fantastic accomodation. Small, thoughtful attention to detail which makes it so worth it. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike plek! Die eienaar is 'n lieflike warm mens wat uit haar pad gaan om jou welkom te laat voel. Selfs Pilot is 'n absolute gentleman! Die kamer is pragtig opgemaak met alles wat moontlik nodig kan wees om jou verblyf lekker te maak. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
M&gade Baie dankie vir jul positiewe terugvoer rakende ons oornag @ Bloekomsrus Sien uit om jul weer te verwelkom Bloekomsrusgroete!

Ivonne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie goed toegerus, netjies en skoon, presies wat ons gesoek het. Bloekomsrus is pragtig en baie gerieflik en presies wat ons gehoop het voor. Ons het die bederf-eetgoedjies baie geniet! Alles is netjies en skoon. Ons sal dit beslis aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Baie dankie vir jul ondersteuning Ivonne. Bloekomsrusgroete en Seen. Elmarie

Annelize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies, huislik en rustig. Na 'n baie harde dag se werk, was dit heerlik om net te kon skoonmaak en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgaard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Beslis een van die bestes wat ons al teëgekom het. Uiters netjies en baie keurig met alles en meer wat nodig is. Die verblyf is op 'n groot erf geleë wat die gevoel van ruimte gee. Die binnekant is uiters keurig uitgelê met kwaliteit afwerking en materiaal. In die yskas en op die tafel was daar verskeie bederfies geplaas vir ons gebruik. Die groot yskas, TV en onderdakparkering is alles deel van die pakket wat dit besonder aantreklik maak. Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Helgaard, Dankie vir jul lojale ondersteuning en waardering. Glo om jul spoedig weer te sien. Seën en beste wense vir 2022.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzBiOWY0LTUxNDUtNDY0MS04N2JjLWVhOTg2MDVlYzU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 10 Crous Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.308 27.6254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang