Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomsrus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Correne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

'n Lieflike plek wat ons vir seker weer sal sien. Bloekomsrus is silwerskoon en netjies. As 'n gesin met klein kindertjies het ons die grootte van die eenheid waardeer. Boonop is dit veilig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike tuisvoel plekkie! Was lekker verras met absolute netheid en versnaperings in die yskas! Gasvrye verwelkoming en ondersteuning, pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riande D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Uitstekende oornag tuiste en binnehuisversiering is baie mooi gedoen. Ons was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mundy C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Comfortable and kind environment. A beautifully set up unit; a very kind and warm host. Comfortable stay, lovely yard for use. It really was quite a gem to find! Would recommend this place to anyone wanting to stay in Senekal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Puik. Die dame was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Alles was in plek en daar was 'n verrassing in die yskas. Kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Top gehalte verblyf op die platteland. Baie lekker gebly. Die gasvrou is uitstekend. Uitstaande gehalte geriewe en toerusting. Op versoek het sy teen addisionele koste 'n uitstekende aandete voorgesit. Daar is baie en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Skoon, netjies, mooi en ingerig. Ons het absoluut heerlik gebly! Ons was so vriendelik ontvang en was met gasvryheid bedien! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Dankie Lika, julle ondersteuning is 'n deel van die sukses en groei van Bloekomsrus. Baie dankie daarvoor! Seen vanuit Senekal

Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is lekker in 'n stil gebied, baie privaat en veilig. Elmari is 'n pragtige vrou en baie gasvry. Daar is altyd 'n verrassing in die yskas vir gaste. Genoeg tee, koffie en melk. Die plek is ruim en pragtig binne. Ek kan dit aanbeveel, het nou al twee keer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Elize en gade Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus Sien uit om jul weer te akkommodeer! Groete Elmarie

Michaela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing! Absolutely fantastic accomodation. Small, thoughtful attention to detail which makes it so worth it. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike plek! Die eienaar is 'n lieflike warm mens wat uit haar pad gaan om jou welkom te laat voel. Selfs Pilot is 'n absolute gentleman! Die kamer is pragtig opgemaak met alles wat moontlik nodig kan wees om jou verblyf lekker te maak. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
M&gade Baie dankie vir jul positiewe terugvoer rakende ons oornag @ Bloekomsrus Sien uit om jul weer te verwelkom Bloekomsrusgroete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzBiOWY0LTUxNDUtNDY0MS04N2JjLWVhOTg2MDVlYzU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 10 Crous Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.308 27.6254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang