Bloekomsrus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Engela V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike tuisvoel plekkie!
Riande D - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lika B - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi en ingerig.
Bloekomsrus se terugvoer
Dankie Lika, julle ondersteuning is 'n deel van die sukses en groei van Bloekomsrus. Baie dankie daarvoor!
Seen vanuit Senekal
Gys B - Jun 2024
Algehele gradering
Top gehalte verblyf op die platteland.
Elize E - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is lekker in 'n stil gebied, baie privaat en veilig.
Bloekomsrus se terugvoer
Elize en gade
Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus
Sien uit om jul weer te akkommodeer!
Groete
Elmarie
Michaela V - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing!
Michelle P - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek!
Bloekomsrus se terugvoer
M&gade
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer rakende ons oornag @ Bloekomsrus
Sien uit om jul weer te verwelkom
Bloekomsrusgroete!
Ivonne K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus, netjies en skoon, presies wat ons gesoek het.
Bloekomsrus se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Ivonne. Bloekomsrusgroete en Seen. Elmarie
Annelize P - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, huislik en rustig.
Helgaard M - Nov 2021
Algehele gradering
Beslis een van die bestes wat ons al teëgekom het. Uiters netjies en baie keurig met alles en meer wat nodig is.
Bloekomsrus se terugvoer
Helgaard,
Dankie vir jul lojale ondersteuning en waardering. Glo om jul spoedig weer te sien. Seën en beste wense vir 2022.
Daisy M - Nov 2021
Algehele gradering
We received a warm welcome and the lady was very friendly
Bloekomsrus se terugvoer
Thank you for your positive comment and feedback.
Come back for another overnight at Bloekomsrus.
Blessings and regards.
Wade S - Nov 2021
Algehele gradering
A home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Tuiste weg van die huis.
Bloekomsrus is 'n amazing gastehuis en die gashere is baie vriendelik, akkommoderend en maak jou tuis voel. Wanneer ek terugkom Senekal toe, sal dit my eerste keuse wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bloekomsrus se terugvoer
Wade,
We are looking forward to host you again.
Thank you for sharing your first choice overnight in Senekal. Blessings and regards.
Manfred N - Aug 2021
Algehele gradering
Die verwelkoming en verblyf was pure huislike bederfgenot met al die tuisgemmakte kos.
Bloekomsrus se terugvoer
Jul positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus maak die gasvryheidsbedryf die moeite werd. Baie, baie dankie. Glo ons sien jul spoedig weer. Groete
Nicci M - Nov 2020
Algehele gradering
Beeldskoon, vriendelik, veilig. Fantasties!
Bloekomsrus se terugvoer
Dankie Nicci
Jou terugvoer gee my klein besigheidjie n groot hupstoot, dankie weereens vir jul lojale ondersteuning. Ons glo om spoedig weer te sien
Groete en seen daar!
Lucas S - Okt 2020
Algehele gradering
Het slegs oornag daar
Chris B - Nov 2020
Algehele gradering
Skitterende akkommodasie.
Bloekomsrus se terugvoer
Terugvoer rakende hierdie gee aan Bloekomsrus n groot kans vir uitbreiding in die toekoms, Baie dankie daarvoor. Glo om jul spoedig weer te sien.
Seengroete vanuit Senekal
Sandri P - Jun 2019
Algehele gradering
Klein juweel in 'n klein Vrystaatse dorpie.
Bloekomsrus se terugvoer
Sandri hi
Baie dankie vir jul lojaliteit en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus. Ons is opgewonde om jul weer in die toekoms te akkommodeer.
Beste groete van hier.
Elmarie
Marné O - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Groot verassing, 'n juweel in die Vrystaatse platteland.
Lees meerBloekomsrus se terugvoer
Beste Marne en gade,
So dankbaar dat julle die tyd by ons geniet het. Gelukkige en tevrede gaste maak ons gelukkig! Ek glo ons sien mekaar binnekort weer.
Bloekomsrus groete en seën daar!
Peter and Jill H - Jan 2019
Algehele gradering
If you need to stop anywhere near Senekal Bloekomsrus is highly recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As jy iewers naby Senekal moet stop, is Bloekomsrus die ideale plek.
Hierdie is ons gunsteling stopplek. Ons kan nie fout vind met die diens of die geriewe nie en die higiëne en fynere details maak dit werklik 'n 5 ster-instansie. Hoogs aan te bevele.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bloekomsrus se terugvoer
Dear Peter
Thank you for the great words and your loyal support. We would love to see you again soon.
Blessings and regards
Elmarie
Danie Z - Jul 2019
Algehele gradering
One of the cleanest places you will find.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een van die skoonste plekke wat jy sal kry.
Dit is 'n baie klein dorpie met min opsies. Ek was verras met my regte keuse van verblyf. Van begin tot einde het ons heerlik gebly. Elmarie is 'n baie goeie gasvrou en sy gee aandag aan detail. Die plek is beter toegerus as my eie huis. Ons is warm ontvang en het tuis gevoel. Die eetgoed wat voorsien is, het ons waardeer. Moenie 2 keer ding nie, die plek is wonderlik. Sien weer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bloekomsrus se terugvoer
Hi Danie,
Your kind words and great feedback regarding Bloekomsrus are much appreciated! You are so welcome.
Blessings from here,
Elmarie
Lynette D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Nthabi S - Okt 2018
Algehele gradering
The most unexpected pleasant surprise.
Lees meerBloekomsrus se terugvoer
Dear Nthabi and partner,
Just to say great thanks for your beautiful message. It was such a great honor to accommodate you. Your stay brought peace and calmness to our new business.
Blessings from Bloekomsrus, looking forward to see you soon.
Elmarie
Mbatu B - Jun 2018
Algehele gradering
Friendly environment.
Bloekomsrus se terugvoer
Dear Mbatu,
Thank you for the positive feedback. We would love to welcome you again.
Bloekomsrus blessings!
Annalize N - Jun 2018
Algehele gradering
Puik in alle opsigte.
Bloekomsrus se terugvoer
Hi Annalize,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit bring groot opgewondenheid in die gasvryheids industrie.
Seengroete glo ons sien mekaar weer.
Elmarie
Alma S - Apr 2018
Algehele gradering
Tuis weg van die huis!
Bloekomsrus se terugvoer
Alma en gade
Dit was 'n groot voorreg om jul te akkommodeer. Baie dankie daarvoor, julle is weer welkom.
Bloekomsrus-groete en seën vorentoe.
Elmarie
Mitzi K - Apr 2018
Algehele gradering
Uitmuntend in elke opsig.
Lees meerBloekomsrus se terugvoer
Mitzi en gesin,
Jul terugvoer maak dit opwindend vir Bloekomsrus en sy span, baie dankie daarvoor.
Dit is 'n voorreg om jul te akkommodeer.
Beste groete en seën
Elmarie
Anneli S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf in Senekal.
Bloekomsrus se terugvoer
Michiel,
Dankie vir jul ondersteuning en mooi woorde. Ek glo ons sien mekaar weer!
Bloekomsrusgroete
Elmarie
Mienke Human H - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige, moderne huis met gasvrye diens.
Bloekomsrus se terugvoer
Goeiedag Mienke,
Ek waardeer jou positiewe terugvoer. Glo ons sien jul binnekort weer!
Bloekomsrusgroete
Elmarie
Joey S - Nov 2018
Algehele gradering
Bloekomsrus is die beste!
Mariana S - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike 'attention to detail'.
Bloekomsrus se terugvoer
Hi Mariana,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en ondersteuning! Ons sal jul graag weer akkommodeer.
Bloekomsrusgroete.
Elmarie
Annette G - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Bloekomsrus se terugvoer
Hi Annette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Glo ons sien jul weer in die toekoms.
Beste wense en groete
Elmarie
Petro S - Des 2017
Algehele gradering
Vyfster-diens teen eenster-tarief!
Bloekomsrus se terugvoer
Johnny hi
Baie dankie vir die positiewe verrassende terugvoer. Dit bring groot opgewondenheid vir Bloekomsrus vir 2018! Ons sien jul dan weer. Die beste wense vir jul jaar vorentoe.
Groeteseen
Elmarie
Glynis K - Des 2017
Algehele gradering
Perfek, stil en baie rustig. Lekker geslaap. Ons sal weer daar bly.
Bloekomsrus se terugvoer
Glynis en gesin,
Baie dankie vir jul lojale ondersteuning by Bloekomsrus. Seenwense vir 2018 ons glo ons sien jul weer.
Groete,
Elmarie Shaw de Villiers
Louisa S - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut stunning!
Ilze M - Okt 2017
Algehele gradering
Best accommodation in Senekal!
Bloekomsrus se terugvoer
Ilse,
Thank you very much for your superabundant feedback regarding Bloekomsrus. Your loyal support is highly appreciated. We are looking forward to seeing you again.
Blessings from here,
Elmarie Shaw de Villiers
Elize E - Okt 2017
Algehele gradering
Dit is stylvol, pragtig, laat jou sommer welkom voel, verrassing in yskys, baie veilig, gasvrye ontvangs gehad.
Lees meerBloekomsrus se terugvoer
Elize en eggenoot,
Dankie vir die ondersteuning asook jul opregte waarderende terugvoering, rakende Bloekomsrus. Ons sien uit na jul volgende bespreking, binnekort.
Bloekomsrus-groete en seën.
Elmarie Shaw de Villiers
Riaan E - Okt 2017
Algehele gradering
Definitief is Bloekomsrus ’n plek wat ek elke keer sal gebruik.
Bloekomsrus se terugvoer
Riaan en Shantelle
Baie dankie vir jul opbouende terugvoer rakende Bloekomsrus. Dit maak hierdie industrie n groot plesier. Glo ons sien jul binnekort weer.
Die mooiste wense verder!
Elmarie Shaw de Villiers
Sudre H - Okt 2017
Algehele gradering
Akkommodasie van uitstaande gehalte teen sakpas pryse.
Bloekomsrus se terugvoer
Beste Sudre en gesin,
Groot dank vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus. Ons as span waardeer dit baie, glo ons sien jul spoedig weer!
Seëngroete,
Elmarie
Khotso S - Sep 2017
Algehele gradering
An excellent place for relaxing.
Bloekomsrus se terugvoer
Khotso.
Thank you very much for your loyal support and positive feedback regarding Bloekomsrus. We would like to accommodate you again in the nearby future.
Best regards and blessings!
Elmarie Shaw de Villiers
Mariana G - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf was fantasties en standaard uitstaande.
Bloekomsrus se terugvoer
Johan en Mariana.
Bloekomsrus en sy span sien uit om jul binnekort weer te akkommodeer. Dankie vir jul lojale ondersteuning, net die beste en seën vir jul vorentoe!
Elmarie
Hein V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en sal weer daar oornag.
Bloekomsrus se terugvoer
Beste Hein,
Baie dankie vir jul lojale ondersteuning, ons kyk uit vir jul volgende oornag.
Bloekomsrusgroete!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang