Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomsrus

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bloekomsrus bied oornagselfsorgverblyf in Senekal in die Oostelike Vrystaat. Senekal is op die N5 en die ideale oornagstop of verblyf vir sakereisigers. Die eenheid is 5 minute se ry vanaf die sakekern.

Verblyf is beskikbaar in 2 oopplan-selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, stoof, breekware en eetgerei. Die eenhede het ook elk 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is WiFi en lugversorging in die eenhede. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Engela V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike tuisvoel plekkie! Was lekker verras met absolute netheid en versnaperings in die yskas! Gasvrye verwelkoming en ondersteuning, pragtig!
Jul 2024
Riande D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Uitstekende oornag tuiste en binnehuisversiering is baie mooi gedoen. Ons was vriendelik verwelkom.
Feb 2024
Lika B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, mooi en ingerig. Ons het absoluut heerlik gebly! Ons was so vriendelik ontvang en was met gasvryheid bedien! 10 uit 10!
Nov 2023
Elize E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is lekker in 'n stil gebied, baie privaat en veilig. Elmari is 'n pragtige vrou en baie gasvry. Daar is altyd 'n verrassing in die yskas vir gaste...
Sien meer
Okt 2023
Michaela V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Absolutely fantastic accomodation. Small, thoughtful attention to detail which makes it so worth it. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Bloekomsrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzBiOWY0LTUxNDUtNDY0MS04N2JjLWVhOTg2MDVlYzU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 10 Crous Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.308 27.6254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang