Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemhofgasteplaas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Bloemhofgasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gary S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Safe and warm farm stay.

A lovely owner who keeps the room spotless. The braai was lovely and there is free wood available. The homemade rusks were delicious.

Sharyn L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharyn L

Very restful night in comfortable accommodation.

Very friendly, helpful and patient owners. Our travel was delayed and we arrived fairly late, but were nevertheless greeted with smiles and helpfulness.

Armandie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandie G

Skoon, netjies en gerieflik.

Kort oornag vir 'n troue in die omgewing. Plek was skoon en netjies en het voldoen aan ons verwagtinge. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en het al ons vrae beantwoord.

Deon G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Gasvry ontvang, alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf, rustig, vredevol, mooi.

Baie aangenaam en vredevol.

Melanie W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Vriendelike gasvrou met rustige en netjiese verblyf.

Die plekkie was besonders netjies en baie goeie waarde vir geld. Alles was knus en warm vir 'n koelerige aand. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Theo K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Om op 'n rustige 'roadtrip' Kaap toe te reis is hierdie plekkie die beste!

Goeie ligging en baie veilig. En stil!

Colette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

A fantastic stop over!

We enjoyed our stay immensely. The hostess was fantastic, and she prepared a feast for us to enjoy. We stayed in the two flats and could not find fault with anything. Thank you! It was a welcome break from the long road that provided for all our needs and more!

Dave G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave G

Excellent!

We had a very pleasant stay, the owners welcomed us and we loved the accommodation and their beautiful garden. I'm in a wheelchair and unit A was accessible, with a wheel-in shower that was perfect and had taps at a reachable height, as well as an adjustable shower head. It's so unusual to find perfectly accessible accommodation! We would highly recommend Bloemhof Gaste Plaas!

Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Rustig. Gerieflik. Het welkom gevoel.

Ons het vooraf 'n Google-location gery wat baie gehelp het. Ons is baie vriendelik ontvang. Die fasiliteite was voldoende. Ons sou graag 'n groot hou-coaster wou gehad het om ons vleis en slaai op te sny. Ons sou ook graag Doom of iets soortgelyks wou gehad het aangesien dit 'n werkende plaas is. Net voorstelle aan die gasvrou. Maar andersins alles gehad wat ons nodig het. Veral baie bly oor die planne in plek vir beurtkrag. Dit het ons bykans nie eens geraak nie. Die gasvrou het ons ontsettend goeie raad gegee wat die heel beste pad was weer terug Johannesburg toe. Dit was onbetaalbaar goeie raad.

Madelein V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Rustig en stil.

Dit was net wat ons nodig gehad het om te oornag. Mooi geriewe en naby om te gaan eet.

Michelle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Very comfortable and clean. The hostess was excellent.

Our stay was most pleasant.

Heinz B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz B

Ontspan, haal leker asem en rus vir die volgende ruis van daar af.

Baie lekker gebly. Gasvryheid en die geriewe is ongelooflik. Daar is 'n groot grasperk waar ek my klein hondjies kon laat speel en hardloop na 13 ure padrit van die Kaap af. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Hans W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Wonderlik gewees!

Baie lekker geslaap en gebly. Uit die boeke uit. Dankie.

Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Gasvrye ontvangs.

Netjies, skoon, gerieflik, baie gasvrye ontvangs.

Leon L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Was ongelooflik lekker, ons is baie beïndruk.

Alles was perfek, gasvrou was baie behulpsaam en geriewe is uitstekend.

Amanda U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda U

Baie netjies en skoon plek.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Sal beslis weer daar oorslaap.

Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Stylvolle, gerieflike en rustige plaasverblyf.

Hierdie is een van die juwele van plaasverblyf langs die N12. Alles is stylvol, modern, gerieflik en die buitebraai-area is wonderlik.

Vanessa K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa K

Mooi skoon in natuur.

Plek was netjies en skoon. Sou 'n dam of rivier verkies het, maar ons was goed behandel. Plek was netjies en veilig, sal weer gaan.

Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie mooi, privaat en baie netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en fantastiese diens. Ons het met motorfietse gereis en Sumarie het alles vir ons gekry wat ons nie kon nie.

Sean S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S

Sumari was such an open and welcoming host. And she showed me everything, how it worked, where I could cook. And she said to call her if there was anything (anytime) that I needed.

Rooms are very compact. It would be a challenge for anything other than a couple of nights. Bed was comfortable, everything spotless and working. Fridge and coffee-making facilities in the room a must for washing up one has to use the sink in the boma braai area. I have eating constraints so I carry ready-cooked meals with me. I would like to have seen a microwave, but I'm the exception to the norm. Lovely lapa area with a large braai and a rugged 2-plate gas stove outside. Washing up was a challenge. Shower was really good. And there's a full DSTv package with a good size screen available. Lovely touches like milk, 2 bottles of chilled water in the fridge. Good clean linen, air-conditioning and generator for loadshedding.

Jodie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jodie V

Netjies, goed uitgerus en gerieflik. Alles wat nodig is. Eienaar/gasvrou vriendelik en hulpvaardig.

Uiters netjies en skoon. Braaigeriewe uitstekend. Kragopwekker (nie steurend nie) beskikbaar tydens beurtkrag.

Otto K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto K

Fantastiese plaasgasvryheid, puik diens en uitstekende fasilitiete.

Ons het 'n heerlike twee dae op die plaas spandeer en ons sal die Bloemhofgasteplaas met 'n ope hart aanbeveel!.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annalie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Oase op die N12.

Heerlike rusplek langs die langpad. Dis baie ruim, skoon en gemaklik. In die aand gesellig om die vuurtjie gekuier. Ons gasvrou was heeltyd beskikbaar en behulpsaam.

Antoinette J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Ongelooflik lekker!

Absolute plaas atmosfeer! Sumarie en haar man is fantastiese mense, so gasvry!

Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie V

Baie lekker.

Skoon, netjies en baie rustig. Sal weer daar aandoen.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a717e1a0e8846493d10179f619af57eae345af7dd73646cbd66111376aae1a265a04234496e3efdd0edc6baba6cc715180c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 N12 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.558888888889 25.710833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang