Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemhofgasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gary S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Safe and warm farm stay. A lovely owner who keeps the room spotless. The braai was lovely and there is free wood available. The homemade rusks were delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharyn L
1 nag
5.0
Jun 2024

Very restful night in comfortable accommodation. Very friendly, helpful and patient owners. Our travel was delayed and we arrived fairly late, but were nevertheless greeted with smiles and helpfulness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armandie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Kort oornag vir 'n troue in die omgewing. Plek was skoon en netjies en het voldoen aan ons verwagtinge. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en het al ons vrae beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvry ontvang, alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf, rustig, vredevol, mooi. Baie aangenaam en vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vriendelike gasvrou met rustige en netjiese verblyf. Die plekkie was besonders netjies en baie goeie waarde vir geld. Alles was knus en warm vir 'n koelerige aand. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Om op 'n rustige 'roadtrip' Kaap toe te reis is hierdie plekkie die beste! Goeie ligging en baie veilig. En stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
1 nag
5.0
Jan 2024

A fantastic stop over! We enjoyed our stay immensely. The hostess was fantastic, and she prepared a feast for us to enjoy. We stayed in the two flats and could not find fault with anything. Thank you! It was a welcome break from the long road that provided for all our needs and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent! We had a very pleasant stay, the owners welcomed us and we loved the accommodation and their beautiful garden. I'm in a wheelchair and unit A was accessible, with a wheel-in shower that was perfect and had taps at a reachable height, as well as an adjustable shower head. It's so unusual to find perfectly accessible accommodation! We would highly recommend Bloemhof Gaste Plaas!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Gerieflik. Het welkom gevoel. Ons het vooraf 'n Google-location gery wat baie gehelp het. Ons is baie vriendelik ontvang. Die fasiliteite was voldoende. Ons sou graag 'n groot hou-coaster wou gehad het om ons vleis en slaai op te sny. Ons sou ook graag Doom of iets soortgelyks wou gehad het aangesien dit 'n werkende plaas is. Net voorstelle aan die gasvrou. Maar andersins alles gehad wat ons nodig het. Veral baie bly oor die planne in plek vir beurtkrag. Dit het ons bykans nie eens geraak nie. Die gasvrou het ons ontsettend goeie raad gegee wat die heel beste pad was weer terug Johannesburg toe. Dit was onbetaalbaar goeie raad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag
4.8
Aug 2024

Rustig en stil. Dit was net wat ons nodig gehad het om te oornag. Mooi geriewe en naby om te gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a717e1a0e8846493d10179f619af57eae345af7dd73646cbd66111376aae1a265a04234496e3efdd0edc6baba6cc715180c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 N12 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.558888888889 25.710833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang