Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemhofgasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lisette I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Prettige oornagstop, sal weer bly. Vriendelike verwelkoming deur die gasvrou en selfs 'n klein toertjie oor die plaas gekry sodat die kinders die diertjies kon sien. Die woonstel is netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike oornagstop - en dan sommer nog 'n bietjie ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
1 nag
5.0
Des 2024

Aangenaam, rustig, veilig en gasvry. Altyd aangenaam om op Bloemhof Gasteplaas te bly. Kommunikasie van Sumari was goed. Alles was netjies en skoon en reg vir ons, net soos voorheen. Sumari is, soos altyd, vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-louise O
1 nag
5.0
Nov 2024

Private plaas vryheid en verblyf. Verblyf skoon, prakties ingerig en baie veilig. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag
4.6
Jan 2025

Sal vir seker weer hier oorbly. Goed ingerigte oornag blyplek. Alles en nog meer wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie diens en goeie geriewe. Heerlik gebly, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Safe and warm farm stay. A lovely owner who keeps the room spotless. The braai was lovely and there is free wood available. The homemade rusks were delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharyn L
1 nag
5.0
Jun 2024

Very restful night in comfortable accommodation. Very friendly, helpful and patient owners. Our travel was delayed and we arrived fairly late, but were nevertheless greeted with smiles and helpfulness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armandie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Kort oornag vir 'n troue in die omgewing. Plek was skoon en netjies en het voldoen aan ons verwagtinge. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en het al ons vrae beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvry ontvang, alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf, rustig, vredevol, mooi. Baie aangenaam en vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vriendelike gasvrou met rustige en netjiese verblyf. Die plekkie was besonders netjies en baie goeie waarde vir geld. Alles was knus en warm vir 'n koelerige aand. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a717e1a0e8846493d10179f619af57eae345af7dd73646cbd66111376aae1a265a04234496e3efdd0edc6baba6cc715180c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 N12 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.558888888889 25.710833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang