Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombosch Game Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Janetta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, vry, alles wat ek nodig gehad het. Dit is 'n diamond in the rough. En kan nie glo dis so min in die Kaap nie. Sal volgende keer ook saam met die West Coast horse trail boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Baie lekker! Die grondpad was 'n bietjie rof vir klein karretjie as dit reën en nat is. Mooi toegeboude stoep wat onlangs gedoen is, help met die wind as jy 'n vuurtjie aan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nice venue to break away. Good location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rus vir jou siel. Dit was vir my dogter, sy het alleen daar gebly en elke oomblik daarvan geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi. Rustigste plek ooit, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Unforgettable. This met and exceeded my expectations. Wow. The hospitality and extra mile will be difficult to find. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Awesome. Was heerlik gewees. Elke oomblik die moeite werd. Die grondpad is bietjie sanderig en nie geskik vir lae sedanmotors nie. Het skade opgedoen op die motor wat vasgesit het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Maar het nie­temin dit lekker gemaak. Goeiedag, ek dink dit moet meer duidelik gemaak word dat daar in die aand geen krag of water is vanaf 10/11 uur tot die volgende oggend. Ons het lekker gebly en afgeskakel. Ek stel voor vir mense wat in gaan om baie water te vat. Ons moes drinkwater vir skottelgoed gebruik, die water ruik net te sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Van Niekerk L
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Heel lekker - ideaal vir groot groep. Het lekker gebly - ideaal vir groot groep.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Esri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboschplaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3183bc60a092aa5662f3d1af2f5f6b2d44380657bc8a6d5ada4f5172d38c604f49076c6b3811f49ee58ac7d04a1b5d26309f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Blombosch Farm Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.304382769879 18.184579540976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang