Blou Porselein Campsite
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Bootmans Drift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blou Porselein Campsite is op 'n werkende plaas en word omring deur granaatbome en koringlande. Dit het ook 'n uitsig op die Porseleinberge.
Die kampplek is stapafstand van die bergrivier en bied staanplekke vir karavane, motorwoonwa's en tente. Daar is geen kothuise op die kampterrein nie. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Die badkamers het elektrisiteit en warm water. Braaidromme is beskikbaar en droë hout is te koop.
Aktiwiteite op die perseel sluit fietsry, stap, swem, visvang, kanovaart op die rivier en voëlkyk in. Let daarop dat die plaasaktiwiteite seisoenaal is.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bootmans Drift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Bootmans Drift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap