Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Accommodation

Selfsorg
 1 Beskikbaar
Kantste Ateljeewoonstel
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang, 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, 'n ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware met kombuistoebehore in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Voortuinwoonstel
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, 'n dubbelbed en 'n rusbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en gratis WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boonste woonstel
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en gratis WiFi. 'n Omsetter voorsien krag tydens kragonderbrekings. Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swembad Tuinwoonstel
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n stapelbed in die oop area. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en gratis WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rose-Innes-weg 32, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d93cbd77aa3bfb85a381cc2d02e36abbbee99875debe9e7b24768f409fc7dddf4c182aaf61f4c05ce0388a17ec82329962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 32 Rose-Innes Road Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818761591926 18.488185107708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang