Blouberg Heights 207
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Bouberg Heights 207, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Blouberg Heights 207 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en baie kasspasie, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het groot skuifvensters wat oopgemaak kan word om die vars seebries na binne te nooi. Die kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie strandfrontrestaurante, kroeë, winkels en nagklubs geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 715
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sir David Baird-rylaan, Bouberg Heights 207, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Bouberg Heights 207, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap