Ouberg Private Nature Reserve
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ouberg Privaat Natuurreservaat is in die berge geleë en dien as die ideale, rustige wegbreekplek.
Verblyf word in Bloukrans Off-Grid Cabin, Gecko Cottage en De Kuile Glamping Tent gebied.
Bloukrans Off-Grid Cabin beskik oor 'n slaapkamer, 'n slaaparea en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaaparea in die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 1 enkelmatras vir ekstra slaapplek.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank in die sitarea. Dit is die perfekte wegbreekplek vir 'n paartjei of 'n gesin.
Gecko Cottage is een van 2 opgeknapte plaaskothuise en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea met 'n binnenshuise kaggel. Daar is ook 'n stoep met sitplek en 'n braai. Wi-Fi is beskikbaar.
Elke safari-styl-glanskamptent het 2 enkelbeddens en 'n dek met 2 stoele. Gaste in die tente deel 'n gemeenskaplike kombuis en 'n eetarea. Daar is ook 'n boma met 'n plonspoel op die dek, 'n vuurput, braai-areas en ablusiegeriewe met warm storte.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang