De Kuile Glamping Tents
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Kuile Glamping Tents, skuil in die berge van die Ouberg Privaat Natuurreservaat, en is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n vreedsame en rustige ontsnapping net 20 km vanaf Montagu. Die rustieke selfsorg-glamping is ideaal vir paartjies, vriende of klein groepe.it bied slaapplek aan 8 gaste en verblyf word gebied in 4 safari-styl tente, op houtdekke.
Elke tent het 2 enkelbeddens en 'n dek met 2 stoele en 'n tafeltjie. Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea, 'n kuierarea met 'n plonspoel op die dek, 'n vuurput, 'n boma-area en ablusiegeriewe met warm storte.
Gaste het toegang tot die natuurreservaat van 900 hektaar, perfek vir voetslaan, berg- of padfietsry en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
SUSAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kuile Glamping Tents het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap