Blu Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erasmus-rylaan 20, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blu Bed & Breakfast skuil in die spoggerige Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n puik bestemming vir mense wat Gqeberha (Port Elizabeth) wil beleef.
Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 6 eenhede. Elke eenheid is toegerus met onbeperkte WiFi, 'n en suite-badkamer en sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n swembad en 'n heerlike braai-area.
Blu Bed & Breakfast is net 3 km van die Boardwalk vir diegene wat op soek is na inkopiesentrums en vermaak. Gaan maak gerus 'n draai by Kings Beach, Barney's Tavern en Bayworld Oceanarium. Humewood se Virgin Active is sowat 5 km van die verblyf af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erasmus-rylaan 20, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Blu Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erasmus-rylaan 20, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang