Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Farm Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Blue Gum Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maruschka T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruschka T

Asemrowend.

Dit was so rustig, en dit was die beste wegbreek nog weg van die stad af. Lizette het baie moeite ingesit en was vreeslik behulpsaam. Die huisie was baie oulik ingerig en ons sal beslis terug wees. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel wat net 'n rustige naweek wil geniet.

Cameron V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron V

Calm, peaceful, serene.

An extra room would be fantastic so that we can add perhaps 2 more people to the group for activities, such as playing cards or dominoes etc. seeing that there is no TV which I love by the way.

Tracy K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

The cottage was extremely well equipped and spotlessly clean. There was great attention to detail and nothing was too much trouble to Lizette. The setting is tranquil and beautiful. We will definitely be back.

Would definitely recommend staying on the farm. Conveniently located and very comfortable. Lizette the host, was warm and welcoming and so hospitable.

Albert H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H

'n Plaaservaring wat jou lewe verander.

Wat 'n belewenis om hier te kon bly. 'n Werkende plaas maar 'n oorbly wat nooit vergeet sal word nie. Lizette was so ongelooflik professioneel en kon net nie genoeg doen om ons tuis te laat voel nie. Ons eerste keer in die Overberg en wat 'n belewenis. Daar bly nog mense-mense wat omgee en jou soos familie laat voel. Baaaie dankie Lizette vir julle gasvryheid, vriendelikheid en menswees. Ons het so lekker op die plaas gebly en kom gou weer terug.

Blue Gum Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer julle terugvoering. Was heerlik om julle te ontmoet en het te lekker gesels. Sien uit om julle weer te sien. Groete uit die Overberg.

Blue Gum Farm Cottage
Wendy J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J

Ongelooflike uitsig en lieflike verblyf.

Ongelooflike blyplek met alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg van die huis. 'n Ongelooflike uitsig, heerlike stoep met hout en varsgebakte beskuit op die koop toe. Ons sal weer daar wil gaan kuier. Fantastiese en vriendelike gasvrou om alles te kroon!

Tillie N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie N

Baie lekker rustig en ontspannend!

Dis 'n fantastiese wegbreekplek, met net die rustigheid van die natuur om jou. Die kothuis is kleinerig, maar is baie goed toegerus en ideaal vir 2 klein gesinne. Die omgewing is beeldskoon, met 'n ligging wat oor die garslanderye uitkyk. Toegang na die plaas is baie maklik. Daar is 'n kamp met skapies en hoenders by die eienaars se huis, wat baie oulik is vir klein kinders. As jy soek vir 'n rustige atmosfeer, met nie veel om te doen nie, sal ek hierdie oulike plek beslis hoogs aanbeveel! Om weg te kom en te rus kan mens nie vir beter vra nie.

Jo S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo S

Was heerlik.

Die beddens se matrasse is baie dun.

Barry A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry A

We had a very pleasant stay, enjoyed the farm and the surrounding areas.

The farm is beautiful and the surrounding areas have plenty to do.

Willie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Perfect getaway if you want total peace, quiet and tranquility.

No TV was an added bonus.

Gerrit M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Terrace with a view.

Beautiful cottage on a working farm. High standard finishing and very clean. Owner Lizette very friendly and helpful, including detailed driving directions to get there. We got the freshest possible eggs, delicious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Terras met uitsig.

Pragtige kothuis op 'n werkende plaas. Gehalte-afwerkings en baie skoon. Eienaar, Lizette, baie vriendelik en behulpsaam, en gee gedetailleerde aanwysings om daar uit te kom. Ons het die varsste eiers gekry, heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juanita S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Great breakaway!

This special place offers you a very affordable and stunning, also very comfortable breakaway with views that you will remember for a life time. The hospitality from the owners and involvement regarding your arrival is outstanding, even the farm dogs will greet you on arrival. Truly a place for relaxation.

Hendri F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri F

As jy rustigheid soek is dit die ideale plek ongelooflik rustig.

Ongelooflik rustig, kliëntediens baie goed en sal dit aanbeveel as jy weg wil breek van die gewoel.

Christiaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Absoluut finominaal. Pragtig en stil.

Mense, dis stil en die mense is vriendelik en gasvry. So geniet. Daar is alles wat jy nodig het. Lekkerste - geen TV.

Blue Gum Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie. So bly as ons sulke vriendelike gaste kry wat bespreek. Kom kuier gerus weer.

Blue Gum Farm Cottage
Veronica M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Pragtige uitsig oor die landerye!

Lizette is 'n bedagsame en vriendelike gasvrou. Ons plekkie was heerlik ingerig. In die kombuis het eiers vir ontbyt in die yskas gewag, sowel as 'n bekertjie vars melk en 'n houer vol tuisgebakte beskuit. Dis nou plaasbederf op sy beste!

Blue Gum Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie was lekker om julle te ontmoet! Kom kuier gerus weer!

Blue Gum Farm Cottage
Hans S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Definitief waarde vir geld!

Oor die algemeen was ons baie tevrede met wat die kothuis vir 'n mens bied en beskou dit as goeie waarde vir geld. Dit was skoon en netjies en kleinighede soos braaihout, melk en suiker, biskuit, ens. en 'n hartlike ontvangs het ons baie welkom laat voel. 'n Mens het die opsie om van 'n binne- of buitebraai gebruik te maak. Ons en ons gaste vanaf Duitsland, was ook baie ingenome met die uitsig op die pas geoeste goue koringlande en die stilte. Ons het goeie aanwysings voor ons vertrek gekry en kon die plaas daarom redelik maklik vind. Ons kan dit vir seker aanbeveel.

Willie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willie B

Baie lekker, maar te min waarde vir geld.

Beddens was bietjie hard.

Colette N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette N

Fantastiese plekkie met mooiste uitsig.

Jy word verwelkom met die mooiste en skoonste plek. Toegerus met alles wat jy nodig het. Gasvryheid uit die boonste rakke. Fantastiese ervaring.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Gum Plaas, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMzQ2MjU1LThmMGUtNDg3OC05OGJhLTM1NjkzOWE5ZDY2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Blue Gum Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159046322675 19.305256009029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang