Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Farm Cottage

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Maruschka T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Asemrowend. Dit was so rustig, en dit was die beste wegbreek nog weg van die stad af. Lizette het baie moeite ingesit en was vreeslik behulpsaam. Die huisie was baie oulik ingerig en ons sal beslis terug wees. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel wat net 'n rustige naweek wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Calm, peaceful, serene. An extra room would be fantastic so that we can add perhaps 2 more people to the group for activities, such as playing cards or dominoes etc. seeing that there is no TV which I love by the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

The cottage was extremely well equipped and spotlessly clean. There was great attention to detail and nothing was too much trouble to Lizette. The setting is tranquil and beautiful. We will definitely be back. Would definitely recommend staying on the farm. Conveniently located and very comfortable. Lizette the host, was warm and welcoming and so hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert H
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

'n Plaaservaring wat jou lewe verander. Wat 'n belewenis om hier te kon bly. 'n Werkende plaas maar 'n oorbly wat nooit vergeet sal word nie. Lizette was so ongelooflik professioneel en kon net nie genoeg doen om ons tuis te laat voel nie. Ons eerste keer in die Overberg en wat 'n belewenis. Daar bly nog mense-mense wat omgee en jou soos familie laat voel. Baaaie dankie Lizette vir julle gasvryheid, vriendelikheid en menswees. Ons het so lekker op die plaas gebly en kom gou weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blue Gum Farm Cottage
Baie dankie, ek waardeer julle terugvoering. Was heerlik om julle te ontmoet en het te lekker gesels. Sien uit om julle weer te sien. Groete uit die Overberg.

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Ongelooflike uitsig en lieflike verblyf. Ongelooflike blyplek met alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg van die huis. 'n Ongelooflike uitsig, heerlike stoep met hout en varsgebakte beskuit op die koop toe. Ons sal weer daar wil gaan kuier. Fantastiese en vriendelike gasvrou om alles te kroon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tillie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Baie lekker rustig en ontspannend! Dis 'n fantastiese wegbreekplek, met net die rustigheid van die natuur om jou. Die kothuis is kleinerig, maar is baie goed toegerus en ideaal vir 2 klein gesinne. Die omgewing is beeldskoon, met 'n ligging wat oor die garslanderye uitkyk. Toegang na die plaas is baie maklik. Daar is 'n kamp met skapies en hoenders by die eienaars se huis, wat baie oulik is vir klein kinders. As jy soek vir 'n rustige atmosfeer, met nie veel om te doen nie, sal ek hierdie oulike plek beslis hoogs aanbeveel! Om weg te kom en te rus kan mens nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Was heerlik. Die beddens se matrasse is baie dun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

We had a very pleasant stay, enjoyed the farm and the surrounding areas. The farm is beautiful and the surrounding areas have plenty to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Perfect getaway if you want total peace, quiet and tranquility. No TV was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Terras met uitsig. Pragtige kothuis op 'n werkende plaas. Gehalte-afwerkings en baie skoon. Eienaar, Lizette, baie vriendelik en behulpsaam, en gee gedetailleerde aanwysings om daar uit te kom. Ons het die varsste eiers gekry, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Gum Plaas, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMzQ2MjU1LThmMGUtNDg3OC05OGJhLTM1NjkzOWE5ZDY2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Blue Gum Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159046322675 19.305256009029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang