Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Farm Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Gum Plaas, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Gum Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n werkende plaas, 21 km vanaf Caledon. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die gewoel van die stadslewe.

Die kothuis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is goed toegerus om maaltye voor te berei en bevat 'n yskas-vrieskas; 'n mikrogolfoond; 'n stoof; en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre.

Die sitkamer het gemaklike sitplekreëlings, asook 'n kaggel, wat ook as 'n binnebraai-area gebruik kan word. Die kothuis beskik ook oor 'n buitebraai-area, waarvan gaste kan gebruik maak terwyl hulle die rustige omgewing bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Blue Gum Plaas, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Gum Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Gum Plaas, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMzQ2MjU1LThmMGUtNDg3OC05OGJhLTM1NjkzOWE5ZDY2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Blue Gum Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159046322675 19.305256009029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang