Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Horizon Bay Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Hansraj S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxing. Host was very caring and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Thank you for your review, Hansraj Sirkar. It was nice having you with us. Keep well and stay safe.

Jacolene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie goeie verblyf, die eienaars is uitstekend. Die ontbyt word hoogs aanbeveel, hulle gaan uit hulle pad uit om almal te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Thank you for your positive review. It was nice having you with us. Keep well and stay save.

Sonica V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Rustige atmosfeer en baie veilig. Ons het ons wegbreek by Blue Horizon Bay vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Thank you for your positive review, Sonica. It was nice to have you with us. We hope to see you again.

Sajib M
1 nag Saam met vriende
3.2
Nov 2021

It was good. Everything was fine. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Thank you for your positive review. Have a nice day. Hope to see you again.

Unathi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2020

It was nice. Nice, quiet and chilled place and not a busy location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Thank you for your review,

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2018

Was aanvaarbaar. Sal net vir een nag oorbly. Bietjie ongerieflik vir meer as twee dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Your fridge was outside your room since in the room people switch off the fridge at night. I am sorry to hear that you did not enjoy your stay, you should have told as when you still where at the premises.

Retha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2018

Ongerieflik. Jammer om te sê, maar die eenheid waarin ons gebly het, is baie klein en ongerieflik. Ons is meer gewoond vir dieselfde bedrag. Geen yskassie in die eenheid. Ook nie veilige parkering nie, alhoewel dit blyk dat dit 'n veilig area is. Die eienaars is vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elgin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2016

Rustige atmosfeer. Ons was goed ontvang. Die kamer was bietjie bedompig. Die fotos op LekkeSlaap is ietwat misleidend.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elmaré S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Wonderlike vakansie. Ons was aangenaam verras gewees met die gastehuis. Ons het regtig heerlik gekuier by aangename mense wat uit hulle pad gegaan het om mens tuis te laat voel. Dit was rustig netjies en het als wat jy benodig gehad. Die ontbyt was heerlik. Dit is nie te ver geleë van plekke en besienswaardighede nie. Sal graag weer wil gaan. Die omgewing is asemrowend mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans Georg
Blue Horizon Bay Guest House
Thank you for the rating. We loved to have you with us.

Maryke M
Kort verblyf
4.6
Sep 2015

Heerlike rondlooptyd! Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hans Georg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c57491a0a333cc76fd914d41938846df398af03c6cadbb2f2282cc31ed34c1ec9a1a99c5a218bf0995f5db0b7b4535a784a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Fuchsia Street Blue Horizon Bay 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.969274357401 25.258067250252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang