Blue Horizon Bay Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km van Gqeberha (Port Elizabeth), en 60 km van Jeffreysbaai af in 'n natuurbewaringsreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied uitstekende B&B-verblyf.
Dié gastehuis het 5 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en uitsigte oor die Indiese Oseaan of die tuin en die swembad het. Kamergeriewe sluit 'n TV met 1 fliekkanaal en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan gerus die tuin geniet of in die swembad afkoel. Braaigeriewe beskikbaar vir dié wat nie wil uiteet nie. Daar is 'n kroeg en restaurant in die dorp. Neem asb. kennis dat geen selfsorggeriewe beskikbaar is nie.
Daar is tientalle besienswaardighede in die omgewing soos die Kragga Kamma Wildpark wat 20 km hiervandaan is en die Addo-Olifantpark wat 80 km vanaf die gastehuis is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hans Georg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Horizon Bay Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang