Blue Horizon Bay Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 60 km vanaf Jeffreysbaai, in 'n Natuurbewaringsreservaat met 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan geleë. Dié gastehuis bied uitstekende B&B-verblyf. Geen selfsorggeriewe of kombuis beskikbaar nie
Verblyf beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en uitsigte oor die Indiese oseaan of tuin en swembad. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met een fliekkanaal en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste is welkom om die tuin te geniet of 'n duik in die swembad te neem. Vir diegene wat nie wil uiteet nie, is daar braaigeriewe beskikbaar. Ons het ook 'n kroeg en restaurant in ons dorpie.
Neem asseblief kennis dat geen selfsorggeriewe beskikbaar is nie.
Besienswaardighede in die omliggende gebiede sluit in Kragga Kamma Wildtuin wat 20 km ver is en Addo Olifantpark wat 80 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hans Georg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Horizon Bay Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: