Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Lagoon The Whale

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Nov 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste en kan met die eienaars gereël word.
Let asb. dat die skoonmaakdienste die was van skottelgoed en opmaak van beddens in die oggende insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Araucariaweg 32, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeadc98c8fb9640f33f72144fa1280e13089859c34b64760380e7143d246fa39692c965a2adafb63614d7233e8db7ab05136?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 32 Araucaria Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.1021101 30.8551207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang