Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Marlin Hotel - Dream Resorts

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Amanda H
1 nag
4.8
Jul 2023

Pleasant and relaxing. Quiet hotel, relaxing atmosphere, close to the beach. Sea view from the room, friendly service, good quality linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Ons kom vir seker weer! Fantastiese diens en 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2023

Dit was 'n aangename verblyf met 'n pragtige uitsig! Die ontvangs en personeel was baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Die kamers was netjies en skoon, die uitsig absoluut fantasties. Algemene oorsig, dit was rustig en ontspannend. Sal definitief weer by Blue Marlin bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George W
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Excellent location, friendly and helpful staff. Relaxing atmosphere for total enjoyment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.4
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Madeleine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Heerlike bederf en rustigheid. Die geriewe van die hotel het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het heerlik gerus. Dis die ideale verblyf wat alles bied wat 'n vakansieganger sal wil hê. Ons weer was nie fantasties nie, maar ons het so lekker gekuier dat ons nie eers die hotel verlaat het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldie N
Kort verblyf
4.6
Feb 2019

Baie aangenaam. Goeie diens, goeie kos en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Aangename ondervinding met goeie diens. Ons is baie vriendelik en flink ontvang. Heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2016

Het dit baie geniet en sal beslis weer gaan. Die personeel was altyd vriendelik. Al het ek hulle mal gehad oor my rekening was dit nogsteeds baie professioneel uitgesorteer. Ek beveel beslis die Blue Marlin aan vir iemand wat 'n baie rustige vakansie nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R4 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90ad6944c38f2d85486afc2f31a488424cfe240e8674fe2f51acad904f26d255447dda60967319475edbce8d4219746169d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 270 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 180 Scott Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.281283923811 30.757475428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang