Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Skies Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Heimann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Blue Skies Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lee G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G

Oornag: Gerieflik.

Ek het slegs die een aand oornag en dit was heerlik en gerieflik.

Mariska P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska P

Het nie baie tyd hier spandeer nie, maar dis 'n mooi perseel en dis goed toegerus.

Ek het lekker gebly. Die beddens was nie great nie, maar die ontbyt het daarvoor opgemaak.

Rion T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rion T

Excellent and friendly.

Excellent friendly service. The hostess was friendly and helpful.

Mary H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary H

Great value for money.

Jackie was so attentive. Felt as though I'd been there many times before. Breakfast was wonderful. Everything that could have been needed was in the room. Good value for money. At that price, I would recommend to anyone.

Elizabeth D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Really nice place to stay.

Jackie is a lovely friendly person. Very welcoming.

Marwaan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D

Host very hospitable and accommodation has everything one needs.

It is basic, practical, very neat and has all the necessities. Highly recommended for business or leisure.

Lisa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Best dog-friendly, comfy stay.

My mom and I came to PE for a family celebration and brought our two dogs along. Blue Skies Country House came up as a dog-friendly venue, of which there are not many. Well, I'd come back to stay even without dogs! We enjoyed our spacious room that was clean, tidy and comfortable. Best of all is their massive property! The dogs just loved the huge garden. We were impressed with this already and then Jackie's breakfast bowled us over. I have not had such an excellent breakfast for ages. I can highly recommend Jackie's scrambled eggs! We spent so little time at this super venue but we do plan to be back in PE again to visit family. It is without hesitation that I will book here again.

Martin G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Very friendly and homely.

Very friendly and homely. The pool was inviting, but the weather did not permit!

Joria P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joria P

Nie so lekker soos waaraan ek gewoond is nie.

Die plek kort 'n baie dringende opknap VERAL by ontvangs ─ dringende verf. Dit is verwaarloos. Daar is baie muskiete, maar geen waaier of lugversorging nie, wat darem vir die hitte en muskiete sou help.

Arthur B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B

Uitstekende B&B teen 'n baie billike prys.

Was baie beïndruk met die gasvryheid.

Sylvia S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia S

Rustig, veilig en beslis die moeite werd.

Ek het die bespreking gemaak vir vriende van ons. Die man, vrou en hul kleinding het dit terdeë geniet. Blue Skies is in 'n rustige deel van Port Elizabeth geleë. Daar is 'n groot swembad en meer as genoeg grasperke vir kinders om lekker te speel. Dit is stil, rustig en dus ideaal vir 'n wegbreek van die gejaag van die stad. Die blyplekke is baie netjies en groot genoeg. Die gasvrou, Jackie, is kosbaar en moederlik. Blue Skies bied absolute waarde vir geld en dit is beslis 'n kuier werd!

Herbert H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert H

Very good

Blue Skies County House has a relaxed and homely feel to it.

Sharon W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W

Excellent!

Neat, clean place to stay with good food!

Kobus L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Lieflik. Baie goeie waarde. Jackie (die eienares) is baie gaaf.

Heerlik gebly in 'n ruim kamer wat 4 mense met gemak kan akkommodeer. 'n Heerlike stoepie uit na die tuin en 'n baie groot erf - lieflik vir kinders. Nie luuks nie. Linne van gemiddelde gehalte, maar teen die tarief is dit uitstekende waarde!

Anneli D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli D

Comfortable, friendly setting.

Will go back for sure!

Tracy M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Great

Well worth a stay.

Gerhard B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Very nice!

Baie lekker, skoon en veilig! Ons sal dit aan almal aanbeveel. Goeie waarde vir geld en baie nice mense.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Cromwell en Hamilton, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1MTcxNmQ5LThhZmItNDk0Ni1hMDEwLTQzZjcwZjFkNTA1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 c/n Cromwell & Hamilton Roads Theescombe 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.975155615835 25.48833489418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang