Blue Tides
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Surflaan 3, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
- Vanaf R2 295 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Blue Tides is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in die stad Gqeberha (Port Elizabeth), langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat. Die huis is ideaal vir 2 gesinne of sakereisigers.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 eenhede wat albei op die boonste verdieping geleë is. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort, asook hangplek en rakke vir gaste se klere of persoonlike besittings.
Elke eenheid het 'n sitarea met 2 enkelbeddens, 'n TV met DStv, 'n werkspasie en toegang tot die balkon. Gratis WiFi word voorsien.
Die kombuisie is ook op die boonste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en basiese toebehore toegerus. Die grondverdieping is 'n ruim kamer met 'n stoep langs die swembad met 'n tafel, stoele, rusbanke en bordspeletjies. Dit kan as 'n sit- en eetkamer gebruik word.
Blue Tides bied 'n swembad, ingeboude braai-area en 'n visdam in die lieflike tuin. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek en geen areas word met die eienaars of ander gaste gedeel nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Surflaan 3, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Tides het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Surflaan 3, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang