Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blueviews @ Brookes Hill Suite

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Sarel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

We enjoyed our stay in this unit. The unit was clean, every aspect that a quest would expect was well covered. A beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Dit was asemrowend gewees, prentjie mooi en sal beslis weer daar bly. Daar was geen probleme gewees met die eenheid, dit was baie netjies en gerieflik vir 2 persone. Dit is goed geleë en die hele kompleks was so stil en rustig. Daar was ook goeie sekuriteit en genoeg parkeerplek. Ek het die Vrydagaand probleem gehad met die TV en die eienaar van die eenheid se man het onmiddelik uit gekom om my te help. Dit is baie beslis 'n baie luukse plekkie en sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel 1, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA835aa0c31a39e82208eeadd14305728a13356a94661d2001ddbc6d0e52cb3197b787845cd1f5402fae85c8e92a7877874817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Lady Bea Crescent Brookes Hill 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9782358 25.6509859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang