Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Bay Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christasingel 15, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Bluewater Bay Inn is 'n ruim woonstel in Gqeberha (Port Elizabeth) met 'n uitsig oor die see en is binne 'n kort ryafstand van die strand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat spog met toegang tot die balkon, en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer is 'n gesinskamer wat met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens ingerig is. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Dit loop uit op die balkon. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en maak gebruik van 'n badkamer in die gang wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en brei uit na die eet- en kombuisarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die eenheid loop uit op die patio wat 'n tuinarea en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek word in 'n dubbelmotorhuis op die perseel gebied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Christasingel 15, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Bay Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christasingel 15, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc44ec97acfdabf67e0e00e709e21855b32008f08ffa041d04c99a8820d368a92f497e2a119f20c99ddb740f3616385912a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 10 mense 2 5 1 4 15 Christa Crescent Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.844787225199 25.635728090213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang