Bluewater Beach House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist-sirkel 2, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bluewater Beach House is op die strand in Bluewaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede wat Bayworld Museumkompleks en Cape Recife Natuurreservaat insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 18 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Oyster, Anchor, Lighthouse, Shark Tank, Lifesaver en Captain's Den in. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort, of albei, 'n privaat ingang en 'n patio.
Geriewe op die perseel sluit veilige nagparkeerplek en kinderoppasser in indien dit gereël word.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit visvang, fietsry, swem, Groot 5 en wildritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mieke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- De Mist-sirkel 2, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Bluewater Beach House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist-sirkel 2, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap