Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Beachfront Guest house

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Theo K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2023

Very good facility. To be recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Bluewater Beachfront Guest house
Thank you for the review, Theo We always strive to make our guests feel welcome, a home away from home. Hopefully, we will see you again in the near future. Kind Regards, Christina

Eugene N
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Wonderful. We really enjoyed our time at the guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Bluewater Beachfront Guest house
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te kom akkommodeer. Groete, Christina.

Rolene O
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jun 2024

Was not pleasant. We had to move from these premises. There was mould, the blinds couldn't close in the bathroom, and there was no hot water. The shower tiles were very dirty. We have sent pictures. However, your receptionist was very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Shaun R
Kort verblyf
3.8
Jul 2023

Lovely place, great view, didn't clean rooms while we were there. Not sure what was the story. But that was OK, it's a home away from home, great reception. Room service wasn't there. Would have made it the perfect stay. Lekker braai place with that view. Made it worth every penny!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Leslie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Rustig en ontspannend. Die atmosfeer is huislik en gesellig. Die gasvrou laat jou tuis voel. Dit is so heerlik om sommer ’n aandete daar te kan nuttig. Die sjef is fantasties en die voedsel was heerlik voorberei. Sal beslis weer oorbly indien ek in die omgewing is. ’n Heerlike ondervinding en natuurlik is die strand net 5 minute se stap weg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Baie mooi, skoon en veilig. Kamer was voor die tyd beskikbaar. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Mooiste uitsig! Baie goed geleë, uitstekende kliëntediens - die dame wat aan diens was Kersdag 2020 was baie behulpsaam en so vriendelik. Sy is 'n totale aanwins vir hierdie gastehuis. Sy het soveel moeite gedoen om Kersontbyt besonders te maak vir ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Bluewater Beachfront Guest house
Ag baie dankie Juanita vir die resensie, dit was wonderlik om julle te kon dien. Hoop om julle weer te sien. Groete, Christine

Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Die mense is vriendelik en die gastehuis is skoon en netjies. Die ontvangs by Bluewater Beachfront was baie vriendelik en behulpsaam. Jy voel baie welkom, die plek is baie netjies en knus. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Bluewater Beachfront Guest house
So glad you enjoyed staying with us. We look forward in accommodating you in the future. Kind Regards, Bluewater Beachfront Team

Marian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2018

Ongelooflik. Ons kan werklik nie kla oor enige iets nie, hul diens is uitsonderlik. Ons sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86fdfaa0a1bd9616eaf73d9f35c0d08e9b41b7d174018212ad275affd5af2f3614d2480d77e567b72311d8116c03daa8a72f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858101352433 25.634596148445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang