Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Beachfront Guest house

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Bluewater Beachfront Guest house
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Theo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Very good facility.

To be recommended.

Bluewater Beachfront Guest house se terugvoer

Thank you for the review, Theo
We always strive to make our guests feel welcome, a home away from home.
Hopefully, we will see you again in the near future.

Kind Regards,
Christina

Bluewater Beachfront Guest house
Eugene N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Wonderful.

We really enjoyed our time at the guest house.

Bluewater Beachfront Guest house se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te kom akkommodeer. Groete, Christina.

Bluewater Beachfront Guest house
Rolene O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rolene O

Was not pleasant.

We had to move from these premises. There was mould, the blinds couldn't close in the bathroom, and there was no hot water. The shower tiles were very dirty. We have sent pictures. However, your receptionist was very kind.

Shaun R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun R

Lovely place, great view, didn't clean rooms while we were there. Not sure what was the story. But that was OK, it's a home away from home, great reception.

Room service wasn't there. Would have made it the perfect stay. Lekker braai place with that view. Made it worth every penny!

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leslie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie V

Rustig en ontspannend.

Die atmosfeer is huislik en gesellig. Die gasvrou laat jou tuis voel. Dit is so heerlik om sommer ’n aandete daar te kan nuttig. Die sjef is fantasties en die voedsel was heerlik voorberei. Sal beslis weer oorbly indien ek in die omgewing is. ’n Heerlike ondervinding en natuurlik is die strand net 5 minute se stap weg!

Marietha V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha V

Baie mooi, skoon en veilig.

Kamer was voor die tyd beskikbaar. Vriendelike personeel.

Juanita F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Mooiste uitsig!

Baie goed geleë, uitstekende kliëntediens - die dame wat aan diens was Kersdag 2020 was baie behulpsaam en so vriendelik. Sy is 'n totale aanwins vir hierdie gastehuis. Sy het soveel moeite gedoen om Kersontbyt besonders te maak vir ons.

Bluewater Beachfront Guest house se terugvoer

Ag baie dankie Juanita vir die resensie, dit was wonderlik om julle te kon dien.
Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Christine

Bluewater Beachfront Guest house
Martie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Die mense is vriendelik en die gastehuis is skoon en netjies.

Die ontvangs by Bluewater Beachfront was baie vriendelik en behulpsaam. Jy voel baie welkom, die plek is baie netjies en knus. Dankie vir julle gasvryheid.

Bluewater Beachfront Guest house se terugvoer

So glad you enjoyed staying with us.
We look forward in accommodating you in the future.

Kind Regards,
Bluewater Beachfront Team

Bluewater Beachfront Guest house
Marian B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian B

Ongelooflik.

Ons kan werklik nie kla oor enige iets nie, hul diens is uitsonderlik. Ons sal weer gaan.

Jolanda H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda H

Baie mooi, rustig asemrowende uitsig.

Sal die plek vir seker weer besoek en ook aanbeveel. Fantastiese ligging. Baie mooi kamer, badkamer kort 'n bietjie aandag - die teëls. Baie lekker gebly.

Leana J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana J

Ongelooflike gasvryheid en vriendelike onvoorwaardelike diens.

Ek was aangenaam verras toe ons daar aankom en ek sien hoe netjies en skoon die huis is. Ons ontvangs was vriendelik, mense baie aangenaam en die geriewe het my verwagtinge oortref. Sal definitief weer daar tuisgaan en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Martie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie W

Wonderlik.

Definitief aan te beveel goeie diens skoon netjies en goeie ligging.

Theo D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D

Alles wat ons wou hê.

Diens uitstekend. Personeel het die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer. Goeie ligging naby strand.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86fdfaa0a1bd9616eaf73d9f35c0d08e9b41b7d174018212ad275affd5af2f3614d2480d77e567b72311d8116c03daa8a72f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858101352433 25.634596148445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang