Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Beachfront Guest house

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Bluewater Beachfront Guest House is 'n luukse gastehuis wat teen die strand in 'n pragtige woonbuurt van Gqeberha (Port Elizabeth), Bluewater Bay, geleë is. Jou gasheer en gasvrou sal sorg dat jy die verblyf in hulle ruim en luukse, maar knus, gastehuis nog lank sal onthou. Tuisgemaakte maaltye word bedien vir gaste wat by die gastehuis wil bly.

Die meeste van ons kamers het lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n mikrogolfoond, DStv (hotel-pakket), sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers beskikbaar. Die perseel is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ons is omtrent 13 km van die middestad af geleë met pragtige see-uitsigte. Ons is 15 minute van die Universiteit, 800 m van die inkopiesentrum af en naby die N2 geleë. Omtrent 30 minute vanaf die Oos-Kaap se besienswaardighede waaronder Shamwari Wildpark, Addo-olifantpark en die Seaview-leeupark.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tiffany Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bluewater-rylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Beachfront Guest house het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86fdfaa0a1bd9616eaf73d9f35c0d08e9b41b7d174018212ad275affd5af2f3614d2480d77e567b72311d8116c03daa8a72f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858101352433 25.634596148445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang