Bluewater Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Christina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Neliswa S - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, cosy and warm.
Lees meerGillian H - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Marlene W - Sep 2023
Algehele gradering
Mostly good.
Bluewater Guest House se terugvoer
Good day,
Thank you for your awesome review, we appreciate it.
We are attending to the maintenance, it is on our to do list to update the "feel" of the room as well.
Working in progress
Have a beautiful day.
Kind Regards,
Bluewater Team
Jpa D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles wat nodig was is byderhand.
Bluewater Guest House se terugvoer
Thank you, Jean, for this amazing review.
We hope to accommodate you again in the future.
Kind regards,
Christine
Petro C - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Bluewater Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die review, ons sal beslis daarna kyk.
Was heerlik om u hier te kon akkommodeer.
Groete
Magda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Doeltreffend en koste effektief.
Bluewater Guest House se terugvoer
Dankie Magda,
Dit was n plesier om julle as gaste te welkom.
Groete,
Ben
Clarissa V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Carlo G - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en prys billik.
Thembela K - Okt 2017
Algehele gradering
The weekend was lovely and I enjoyed my stay.
Bluewater Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind words, it was a pleasure having you here.
Blessings to you,
Shaun
Joseph N - Jan 2017
Algehele gradering
Mooie verblijfplaats buiten de drukte van PE.
Helen S - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing.
Bluewater Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie woord oor ons :-) As julle n tydtjie kry, sal julle dalk asb op facebook op ons nuwe blad wat ons geskep het ook asb n review vir ons gee? As julle soek vir Bluewater Reservations sal julle die blaai sien of dalk die volgende link volg https://www.facebook.com/BluewaterBeachfront/?ref=aymt_homepage_panel Ons hoop om julle weer te sien waneer julle in die omgewing is :-) Vriendelike groete Abraham
Cathy V - Aug 2016
Algehele gradering
Close to the highway but for a short stay its OK.
Bluewater Guest House se terugvoer
Thank you so much for staying with us.
Maureen D - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf was puik.
Bluewater Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie woord oor ons :-)
As julle n tydtjie kry, sal julle dalk asb op facebook op ons nuwe blad wat ons geskep het ook asb n review vir ons gee?
As julle soek vir Bluewater Reservations sal julle die blaai sien of dalk die volgende link volg
https://www.facebook.com/BluewaterBeachfront/?ref=aymt_homepage_panel
Ons hoop om julle weer te sien waneer julle in die omgewing is :-)
Vriendelike groete
Abraham
Maria W - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik.
Bluewater Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie woord oor ons :-) As julle n tydtjie kry, sal julle dalk asb op facebook op ons nuwe blad wat ons geskep het ook asb n review vir ons gee? As julle soek vir Bluewater Reservations sal julle die blaai sien of dalk die volgende link volg https://www.facebook.com/BluewaterBeachfront/?ref=aymt_homepage_panel Ons hoop om julle weer te sien waneer julle in die omgewing is :-) Vriendelike groete Abraham
Dirk O - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker!

Francois V - Jan 2015
Algehele gradering
Kamer was netjies en diens baie goed.
Lees meerGrant W - Nov 2013
Algehele gradering
Dit was ons huis weg van die huis.
Walther D - Mrt 2013
Algehele gradering
Perfect B&b
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saralaan 14, Blouwaterbaai, 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang