Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Reservations

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Rose B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Fantastiese diens Die diens is vriendelik. Die geriewe is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Bluewater Reservations
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie gelukkig om julle te kon akomodeer. Vriendelike groete Yolandi

Schalkwi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Sep 2018

Adres is verkeerd. Die adres, soos geadverteer op die site, is nie waar ons toe gebly het nie. Ons was in 'n aparte huis 'n paar blokke weg. Het dit eers uitgevind nadat ons die bespreking gedoen het. Ben en Shaun se persoonlike diens was baie goed en vriendelik. Die eenheid binne was nie so mooi skoon nie, maar andersins basies, maar heeltemal aanvaarbaar. Die erf agter is verwaarloos, met 'n grasgroen swembad en die lapa lyk soos 'n bouperseel. Het nogtans als gehad wat ons nodig gehad het en ons was gemaklik.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2018

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Baie aangenaam om daar te oor te slaap. Het dit geniet om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Nov 2017

Aangenaam. Die bestuur en personeel het uit hulle pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen. Die ontbyt en aandete was van 'n uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Ons het ons vakansie terdeë geniet. Baie dankie vir 'n lekker kuier, ons het dit baie geniet, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2016

Rustig, skoon en veilig. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkeer vir 'n volgende besoek. Die eenheid was skoon en presies wat ons nodig gehad het. Al wat 'n bietjie kort is 'n paar goedjies in die kombuis. Daar is bv net een teelepel en ons was 4 mense. Gelukkig darem nie 'n onoorkombare probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rusty J
Kort verblyf
5.0
Jul 2016

Die hoof-eenheid is luuks, personeel besonder vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig was ek tuis in 'n woonstel, weg van die hoofgebou. Alles was skoon en netjies, maar bitter baie basies. TV word per hand aangeskakel en kanale funksioneer nie so lekker op die parafien-model nie. 500 m vanaf die strand. Ek sal beslis weer daar tuisgaan, maar nie weer gebruik maak van die woonstel nie. Personeel is hulpvaardig en baie vriendelik. Uitsig oor die see, wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth W
Kort verblyf
3.0
Mrt 2016

More attention to guests' comfort is needed. Should provide guests with soap, tea and coffee - this is normal at self catering establishments. Shower door coming off sliding section - door catch broken. This gives the impression that quality of accommodation neglected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Liana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2015

Baie goed geleë, naby aan die strand. Baie netjies en skoon, kombuisgeriewe effens karig as jy vir jouself wil kook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05861543a17a4b8b93714ee3ea63ffd6634e6580f4fe726833c67da6d6f2b22f1b55431e6919b60300ebb9709d6d0d50e0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 RECEPTION AREA, 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858103447276 25.634593122684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang