Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Reservations

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Bluewater Reservations
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Rose B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose B

Fantastiese diens

Die diens is vriendelik. Die geriewe is great.

Bluewater Reservations se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie gelukkig om julle te kon akomodeer.

Vriendelike groete
Yolandi

Bluewater Reservations
Schalkwi N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Schalkwi N

Adres is verkeerd.

Die adres, soos geadverteer op die site, is nie waar ons toe gebly het nie. Ons was in 'n aparte huis 'n paar blokke weg. Het dit eers uitgevind nadat ons die bespreking gedoen het. Ben en Shaun se persoonlike diens was baie goed en vriendelik. Die eenheid binne was nie so mooi skoon nie, maar andersins basies, maar heeltemal aanvaarbaar. Die erf agter is verwaarloos, met 'n grasgroen swembad en die lapa lyk soos 'n bouperseel. Het nogtans als gehad wat ons nodig gehad het en ons was gemaklik.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Theunis V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V

Baie aangenaam om daar te oor te slaap.

Het dit geniet om daar oor te slaap.

Antoinette C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Aangenaam.

Die bestuur en personeel het uit hulle pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen. Die ontbyt en aandete was van 'n uitstaande gehalte.

Nathalie C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie C

Ons het ons vakansie terdeë geniet.

Baie dankie vir 'n lekker kuier, ons het dit baie geniet, ons sal beslis weer gaan.

Madelein P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Rustig, skoon en veilig.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkeer vir 'n volgende besoek. Die eenheid was skoon en presies wat ons nodig gehad het. Al wat 'n bietjie kort is 'n paar goedjies in die kombuis. Daar is bv net een teelepel en ons was 4 mense. Gelukkig darem nie 'n onoorkombare probleem nie.

Rusty J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusty J

Die hoof-eenheid is luuks, personeel besonder vriendelik en behulpsaam.

Ongelukkig was ek tuis in 'n woonstel, weg van die hoofgebou. Alles was skoon en netjies, maar bitter baie basies. TV word per hand aangeskakel en kanale funksioneer nie so lekker op die parafien-model nie. 500 m vanaf die strand. Ek sal beslis weer daar tuisgaan, maar nie weer gebruik maak van die woonstel nie. Personeel is hulpvaardig en baie vriendelik. Uitsig oor die see, wonderlik!

Beth W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beth W

More attention to guests' comfort is needed.

Should provide guests with soap, tea and coffee - this is normal at self catering establishments. Shower door coming off sliding section - door catch broken. This gives the impression that quality of accommodation neglected.

Liana G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana G

Baie goed geleë, naby aan die strand.

Baie netjies en skoon, kombuisgeriewe effens karig as jy vir jouself wil kook.

Dianne K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dianne K

Veiligheid was 'n risiko.

Vensters by Gecko 3 kan nie toemaak nie. Die veiligheidsdeur kan nie sluit nie. Verder was die kombuis nie goed toegerus nie. Die droograk was baie vuil. Daar was nie eens ys in die vrieskas nie en geen yshouer om ys te maak nie.

Visa C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Visa C

Overcharged for services not rendered.

As everyone is aware of load shedding, one would think that a good establishment like Bluewater will be prepared to welcome their guests in an appropriate matter. Unfortunately for us this was not the case. On arrival we were told that there is no electricity, after a long drive we had to wait a while to sort out full payment, although we had paid 50%. Eventually we were taken to our apartment after driving from cottage to cottage. We could not have a hot shower or even a refreshing beverage. Our plans was to relax the night and prepare dinner at the apartment. This was impossible, we had to eat out Friday and Saturday night. I paid for a four sleeper, my two sons did not stay with us due to this. We had to purchase a blow up bed and bedding, in order for my elder son to be able to accommodate them in his bachelor flat. Due to all these uncalled for expenses we went over our budget. On arrival I discussed with the lady about staying a day longer. I just could not wait to get out of there. We left at 04:00 Monday morning.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05861543a17a4b8b93714ee3ea63ffd6634e6580f4fe726833c67da6d6f2b22f1b55431e6919b60300ebb9709d6d0d50e0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 RECEPTION AREA, 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858103447276 25.634593122684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang