Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Reservations

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bluewater Reservations het verskillende akkommodasie-opsies: 4-Ster en 3-ster selfsorg-eenhede en huise is beskikbaar vir sakelui en vakansiegangers wat Gqeberha (Port Elizabeth) besoek. Bluewater is sentraal geleë en bied gerieflike toegang tot die stad se vernaamste besienswaardighede. Die omgewing word goed instandgehou en dit is naby aan al die plaaslike besienswaardighede.

Blue Reservations voorsien uitmuntende diens en 'n groot reeks geriewe om te verseker jou verblyf is so gerieflik as moontlik. Gaste kan kies tussen 'n lieflike gesinshuis met 5 slaapkamers en uitstekende een- en tweeslaapkamereenhede wat ideaal is vir paartjies wat behoefte het aan 'n wegbreek en 'n rustige atmosfeer. Die eenhede en huise is volledig toegerus vir selfsorg met al die nodige linne en breekware. Bring gerus jou DStv-dekodeerders saam as die plaaslike SABC-kanale nie voldoende is nie.

Doendinge in die omgewing: dolfynvertonings, perdritte, gholf, staproetes, watermotorfietse, rolbal, putt-putt, jaguitstappies, voëlkyk, walvis/dolfynkyk, bootvaarte, duik en nog meer. Wildritte en visvanguitstappies (diepsee, rivier, brander), vermaaksentra en casino is net 'n paar minute se ry van Bluewater af. Sowat 30 minute van die volgende Oos-Kaapse besienswaardighede af: Shamwari Wildpark en die Addo Olifantpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tiffany Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Reservations het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05861543a17a4b8b93714ee3ea63ffd6634e6580f4fe726833c67da6d6f2b22f1b55431e6919b60300ebb9709d6d0d50e0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 RECEPTION AREA, 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858103447276 25.634593122684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang