Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Gay Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Kaleb L - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful and well taken care of.
Joanie P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Vera S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Fanie N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie slegte pad na die verblyf. Het 'n band gebars op die pad.
Blyde River Cabin se terugvoer
Hi Fanie, ons streef daarna om al ons kliente gelukkig te hou en ons is baie jammer om te hoor jy het nie jou tyd by ons geniet nie. Ons wens jy het jou probleme aan ons genoem tydens jou verblyf hier, dan sou ons dit met graagte uitsorteer het. Ons as eienaars woon op die perseel en is 24 uur per dag beskikbaar en op bystand om al ons gaste gelukkig te hou. Ons is net n Whatsapp boodskap weg. Die 12km grondpad na die verblyf is glad nie so sleg nie, solank mens net stadig ry en dit as deel van die avontuur na n pragtige plek met ongerepte natuurskoon geniet. Ons ontvang baie gaste met gewone sedan motors met geen probleme nie. Soos per epos genoem stel ons wel voor dat 'n mens nie opdaag met n baie lae sport tipe motor of karavaan nie. As n 3-ster TGCSA gegradeerde fasiliteit, voldoen al ons eenhede aan die vereistes en word akkuraat beskryf op al ons advertensies. Al ons slaapkamers, bedde en linne is standaard groottes. As gevolg van Covid veiligheids vereistes het ons alle extra linne en kussings uit ons eenhede verwyder en dit is enige tyd beskikbaar op aanvraag. Ons koffie, suiker, ens. is standaard geseelde sakkies wat se BB datums nie oorskry is nie. Net soos die res van SA het ons van tyd tot tyd krag onderbreukings, daar is twee nood lampe onder die TV in elke eenheid en ons het krag opwekkers beskikbaar vir nood gevalle of op aanvraag.
Mathilda E - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig.
Altea P - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig en gesellig.
Mariana A - Okt 2020
Algehele gradering
Perfek! 100% ontspanning gewaarborg.
Hannetjie E - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Francois P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Gemes C - Jul 2019
Algehele gradering
Very peaceful yet interesting surroundings. Very nice and helpful people/owners.
Abraham M - Apr 2019
Algehele gradering
A real gem hidden in the bush!
Ivan R - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanning en mooi natuurlewe.
Hennie W - Feb 2019
Algehele gradering
Paradys!
Linda F - Sep 2018
Algehele gradering
True value for money.
Francois C - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig, afgeleë en die perfekte plek om net terug te sit en die natuur te geniet.
Martha S - Jul 2018
Algehele gradering
That is such a peaceful warm place with friendly reception.
Anel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Blyde River Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeur dit baie. Ons het u raad in ag geneem en die beligting verbeter en het 'n tafeltjie beskikbaar indien nodig. Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom.
Monique W - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful view, so peaceful and very well equipped.
Raymond L - Aug 2017
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Philana N - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, sal graag weer wil gaan.
Marthe-mari H - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek naweek.
Gustav M - Jun 2017
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.
Louis K - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Hannes V - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend! Pragtig, skoon en goed toegerus.
Kamlesh G - Jan 2016
Algehele gradering
Great amenties, good people, but bad roads (needs a 4x4).
Theuns D - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Hein B - Mei 2015
Algehele gradering
Baie geniet!
Theunis V - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en net die plek vir 'n natuurliefhebber.
C.j. S - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlijk rustig.
Christa S - Feb 2015
Algehele gradering
Baie rustig en lekker!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erfdeel 19, Middlesex 205KT Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo