Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde River Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal beslis weer daar bespreek vir 'n langer tyd en hierdie keer saam met kinders. Ja, baie lekker. Alles was perfek. Baie netjies, WiFi, alles wat jy nodig het, op die wal van die rivier, kameelperde in die paadjie, perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Fantastiese plek. Ons het vreeslik lekker ontspan. Die plek is baie netjies, en die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaleb L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Beautiful and well taken care of. Really incredible host, caring and interactive without being annoying at all, really good stay in a really beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Joanie P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Baie nice. Great atmosfeer. Sou langer tyd hier wou spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Pragtig, rustig. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2021

Baie slegte pad na die verblyf. Het 'n band gebars op die pad. Kamer was baie klein. Net een kussing per persoon is voorsien. Die duvet wat voorsien was, was heeltemal te klein vir die bed en vir twee mense. Die koffie, suiker ens. wat voorsien was, was baie oud. Ons was sonder krag vir 'n lang ruk en geen kerse of bystaanlig of verduideliking is verskaf nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gay
Blyde River Cabin
Hi Fanie, ons streef daarna om al ons kliente gelukkig te hou en ons is baie jammer om te hoor jy het nie jou tyd by ons geniet nie. Ons wens jy het jou probleme aan ons genoem tydens jou verblyf hier, dan sou ons dit met graagte uitsorteer het. Ons as eienaars woon op die perseel en is 24 uur per dag beskikbaar en op bystand om al ons gaste gelukkig te hou. Ons is net n Whatsapp boodskap weg. Die 12km grondpad na die verblyf is glad nie so sleg nie, solank mens net stadig ry en dit as deel van die avontuur na n pragtige plek met ongerepte natuurskoon geniet. Ons ontvang baie gaste met gewone sedan motors met geen probleme nie. Soos per epos genoem stel ons wel voor dat 'n mens nie opdaag met n baie lae sport tipe motor of karavaan nie. As n 3-ster TGCSA gegradeerde fasiliteit, voldoen al ons eenhede aan die vereistes en word akkuraat beskryf op al ons advertensies. Al ons slaapkamers, bedde en linne is standaard groottes. As gevolg van Covid veiligheids vereistes het ons alle extra linne en kussings uit ons eenhede verwyder en dit is enige tyd beskikbaar op aanvraag. Ons koffie, suiker, ens. is standaard geseelde sakkies wat se BB datums nie oorskry is nie. Net soos die res van SA het ons van tyd tot tyd krag onderbreukings, daar is twee nood lampe onder die TV in elke eenheid en ons het krag opwekkers beskikbaar vir nood gevalle of op aanvraag.

Altea P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Pragtig en gesellig. Die verblyf is netjies en skoon. Die natuur is pragtig en die rustigheid was kos vir my siel. Die bord vir die afdraai is onduidelik van Hoedspruit se kant af en het ons hom misgery, maar gelukkig het ons veilig na die cabin gery nadat ’n drop pin vir ons gestuur is. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Perfek! 100% ontspanning gewaarborg. Ons is mal oor die stilte en privaatheid. Die fasiliteit is baie gerieflik en netjies. Ons het ekstra waardering vir die herwinningfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gemes C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Very peaceful yet interesting surroundings. Very nice and helpful people/owners. The family and I enjoyed our time at Blyde River cabin. It was both peaceful and interesting because of the wildlife. We enjoyed walking in the woods that surrounds the cabin. The cabin had all amenities including cable TV (we never turned on the TV). I would recommend the cabin to anyone and plan to return for a longer period of time.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2019

A real gem hidden in the bush! The setup is excellent! The service delivery five star plus. The rooms, linen, bathrooms, everything of superior quality. The deck next to the riverbed makes this an A+ place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 190
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 19, Middlesex 205KT Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMgaqeK5bJzgEQZaxpP4c831F4Yj0TqE3UD2cG3YrLrwWkbwpxM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 Portion 19 Farm Middlesex 205KT 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -24.297266666667 30.849433333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang