Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bo Bakkies 2

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bo Bakkies 2 is 'n woonstel in die dorpie Paternoster en bied selfsorgverblyf en asemrowende see-uitsigte. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n paartjie wat op soek is na vakansieverblyf naby die strand.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank, 'n slim-TV met toegang tot Netflix, 'n etenstafel en 'n kaggel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Willie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom kuier. Fantasties heerlik! Sal weer die plek boek en sal graag aanbeveel.
Mrt 2025
Marietjie D
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, die uitsig is uitstekend. Het baie lekker gebly!
Feb 2025
Vanessa W
Saam met lewensmaat
5.0
The untempered seaviews, the serenity, the holistic experience of a great holiday. It was lovely, and peaceful, it's our second time in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bazil A
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en ligging uitstekend. Sal weer gebruik maak van die dienste. Ligging uitstekend, geen sout en peper, en die rooster is stukkend. Anders gee...
Sien meer
Nov 2024
Magdalena H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dankie ook vir die vriendelike mense by wie die sleutel afgehaal is. Bo Bakkies 2 is pragtig. Was heerlik om daar tuis te gaan. Uitsig was ma...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 902

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo Bakkies 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79bc9823779a5dea01295f72d5e010186acbef3959dbaa19b028b0af4139f84e3d3833091b61a00a31a45798b4968c308991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808767957963 17.887797824646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011