Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Bakkies 2

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.6
Magdalena H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Dankie ook vir die vriendelike mense by wie die sleutel afgehaal is. Bo Bakkies 2 is pragtig. Was heerlik om daar tuis te gaan. Uitsig was manjifiek. Plek is netjies en met goeie kwaliteit apparate toegerus. Beddegoed was kraakvars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sevana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic. Despite the cold weather, it was a great stay, a nice little place opposite the beach close to so many restaurants; it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely amazing! Absolutely loved the location, don't think you could get closer to the beach if you tried! Restaurants within walking distance and the famous Wolfgat restaurant, right next door! Loved, loved loved our stay with all the important creature comforts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik, sal enige tyd weer gaan. Dit was baie baie lekker. Die uitsig was baie mooi, die huisie is goed ingerig, en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mereze P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sielsvervrissend. Dit was fantasties. Beste uitsig. Fantastiese ligging. Van buite af sien mens steeds die outydse vissershuisie. Binne is die eenheid ruim, lig en modern. Kraakvars beddegoed. Lieflike kombuis met absoluut alles wat 'n egpaar nodig het vir 'n selfsorg wegbreek. Beste vir laaste - die branders. Ons het elke aand met die bodeur oopgeslaap sodat ons heelnag die branders kon hoor. Definitief ons gunsteling en kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Wonderful. It was amazing to wake up and hear the waves. Everything you need just needed salt and pepper in the kitchen. Locals kept bothering us, but other than that, I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karinda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Peaceful beach getaway. A peaceful getaway with the perfect view. We truly enjoyed every minute of this tranquil fishing village. Bo Bakkies view was incredible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. As gevolg van die vuurmaakplek wat die vorige mense seker gebruik het, ruik ons klere na stroois. Die bed is bietjie deurgeslaap en ons sou baie hou van 'n vol lengte spieël. O ja, en die locals is lastig, maar ons het dit in ons stride gevat. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Location is superb, but one has to tolerate the locals. Can't get a better location, with just a few paces onto the beach, but one must be prepared to have "vendors" constantly trying to sell kreef and mussels, as there is direct access onto the grounds. Lovely indoor and outdoor fireplace, and everything one needed was supplied - even a hairdryer and iron! King-size bed was a nice surprise! And the shower gets hot in seconds, with good pressure. Overall a great 3 days' midweek stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Salligheid met die mooiste see uitsig. Ons het heerlik gebly op die randjie van die see. Die eenheid is baie goed toegerus (my man sou net 'n driepoot waardeer).

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79bc9823779a5dea01295f72d5e010186acbef3959dbaa19b028b0af4139f84e3d3833091b61a00a31a45798b4968c308991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808767957963 17.887797824646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang