Bo Bakkies 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bo Bakkies 2 is 'n woonstel in die dorpie Paternoster en bied selfsorgverblyf en asemrowende see-uitsigte. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n paartjie wat op soek is na vakansieverblyf naby die strand.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank, 'n slim-TV met toegang tot Netflix, 'n etenstafel en 'n kaggel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 837
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Bo Bakkies 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang