Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kloof Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bo-Kloof Gastehuis is op 'n plaas met beeste, bye en groentesaad in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die gastehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien. Bo-Kloof is bekend vir die skouspelagtige Waterkloof-staproete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ffd8995f91984263e59818e9ea273327e7e080bd8f5101bdce22cada4108599b669b64f2f53951bb291d6a1a953bdae49e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519543701171 23.912330238075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang