Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk Lodge Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige see-uitsig! Die Studio 4 kamer was pragtig met alles wat jy nodig het. By aankoms het die vriendelike portier dadelik ons tasse kom haal en help opdra met die 40 trappies. Die lugversorger het ongelukkig baie swak gewerk en nie die vertrek warm gemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Sal enige dag Boardwalk Lodge aanbeveel. Ons het ons tyd hier terdeë geniet. Die uitsig oor die bome en see vat jou asem weg. Die bestuur was baie behulpsaam en die eenheid was baie netjies. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Ons het 2 nagte gebly. Die uitsig is fantasties, die diens onoortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, see uitsig is spesiaal! Hulpvaardige personeel en alles is maklik deur Whatsapp en met videos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Pragtige verblyf met asemrowende uitsig. Die trappe was goeie oefening, maar absoluut die moeite werd (mense wat sukkel met knieë ens. moet dalk twee keer dink). Die diens was wonderlik en het dadelik gehelp met enige probleme of navrae. Die WiFi was wel 'n probleem, en vir die prys voel ek hulle moet dit uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Ons het 4 aande oorgebly - en elke dag iets nuuts gedoen en ondervind. Pragtige omgewing in 'n baie veilige area. Die bestuurders het uit hul pad gegaan om te help en ons kuier so lekker as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derek H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Relaxing, weather and views (exhaling). (Shower needs sealing). "Boardwalk" was most accommodating when a change of accommodation was requested (150 steps to 40 steps to the front door). The number of steps should definitely be mentioned in the advertising. It would have been disappointing if alternative accommodation was not available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Raak net beter en beter! Ons love dit om elke keer terug te keer na die Boardwalk. Dis verseker die plek met die beste diens, mooiste view, mooiste skoon en netjiese cabins. Wesley en Matilda se standaarde is hoog, maar hulle hou daarby en dis 'n groot plesier om met hulle te werk. Wesley was elke keer beskikbaar op WhatsApp om met ons te gesels al was dit vroegoggend of laataand. Ons vra dalk as dit moontlik sal wees vir elektriese komberse op die beddens, want die cabins raak baie baie koud in die winter, veral reënerige dae. Ons kan nie wag om terug te keer nie. Julle bly tops en ons gunstelingwegbreekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Boardwalk Lodge Self-catering
Hi Henk, Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy sal dan baie bly wees om te hoor dat ons elektriese warm komberse in chalet 3 en 5 ingesit het, vir daardie bietjie kouer nagte. Vriendelike groete Boardwalk Lodge Span | Dean

Rista B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons verwagtings was oortref! Ons het 'n wonderlike tyd ny Boardwalk Lodge gehad. Ons sal baie graag wil teruggaan. Die trappe deur die bome het 'n wonderlike gevoel geskep asof mens in 'n boomhuis woon! Die diens was fantasties - seker die beste kommunikasie wat ek al ooit ontvang het. Praktiese goedjies was in plek soos 'n gasstofie en ketel tydens beurtkrag. Die uitsig was asem-wegslaan-mooi! 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Boardwalk Lodge Self-catering
Hi Rista, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd en die uitsigte by die Boardwalk Lodge so baie geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Teresa K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Sal definitief teruggaan. Behalwe die trappe waaraan mens gewoond raak, kan mens nie vir beter vra nie. Alle geriewe is daar, baie rustig. Selfs in besige seisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Boardwalk Lodge Self-catering
Hi Teresa, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd en rustigheid by die Boardwalk Lodge geniet. Ons hoop om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2008, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2387398f56e6f90fc85e2a676238ba0d8aa826479c664d475ce10b3b6c800e9a1a7735b9ae3b24b66a306e89df06888e7545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 2008 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.991749514894 22.577450126409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang