Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk Lodge Self-catering

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2008, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 060 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Boardwalk Lodge Self-catering is hoog teen die hange bokant die dorp en 800 m se stap vanaf die strand en strandmeer onder, geleë. Dit is 'n lieflike lodge en gewilde oord in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge het 'n innoverende ontwerp en eksklusiewe geriewe.

Verblyf beskik oor lieflike selfsorg-eenhede en bied verblyf aan tussen 2 en 4 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n volle badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n pragtige sitkamer met 'n uitsig oor die see en wildernisdorpie. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan tussen eenhede met gaskaggels en gasbraaigeriewe kies en sommige eenhede is met beide toegerus.

Die lodge is teen 'n helling met bome en daar is trappe wat na die eenhede lei. Dit bied 'n uitsig oor die pragtige inheemse woude, die Indiese Oseaan en die mere.

Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, valskermsweef, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Rene P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see-uitsig! Die Studio 4 kamer was pragtig met alles wat jy nodig het. By aankoms het die vriendelike portier dadelik ons tasse kom haal en h...
Sien meer
Jul 2024
Inge G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Sal enige dag Boardwalk Lodge aanbeveel. Ons het ons tyd hier terdeë geniet. Die uitsig oor die bome en see vat jou asem weg. Die bestuur ...
Sien meer
Jun 2024
Sonja H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het 2 nagte gebly. Die uitsig is fantasties, die diens onoortreflik!
Jun 2024
Jan-dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, see uitsig is spesiaal! Hulpvaardige personeel en alles is maklik deur Whatsapp en met videos.
Mei 2024
Henk T
Gesin met klein kinders
5.0
Raak net beter en beter! Ons love dit om elke keer terug te keer na die Boardwalk. Dis verseker die plek met die beste diens, mooiste view, mooiste sk...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Constantia-rylaan 2008, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boardwalk Lodge Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2008, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2387398f56e6f90fc85e2a676238ba0d8aa826479c664d475ce10b3b6c800e9a1a7735b9ae3b24b66a306e89df06888e7545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 2008 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.991749514894 22.577450126409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang