Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Bush Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. Rook sal tot 'n boete van R5000 en onmiddellike uitsetting sonder die reg op enige ongebruikte nagte lei.
Geen musiek word vanaf enige luidspreker, insluitend selfoonluidsprekers, op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas soos skree word toegelaat nie, veral nie tussen 21:00 en 07:00 nie. Indien die bure kla sal daar waarskuwings uitgereik word. Na die eerste waarskuwing sal 'n boete van R3500 uitgereik word en die derde waarskuwing sal tot uitsetting lei.
Gaste moet asb. by die reëls hou aangesien die gasheer nie verantwoordelik sal wees vir enige terugbetalings indien hulle die perseel weens klagtes moet verlaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cobra-laan, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188db0abd9c812973baa87c19bbaab8d80a57f26faf1cde4ccb898ab981c0240dbb9440cf8afa4d4fe3c9c5283865b57194c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) Cobra Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.3619385 31.7677513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang