Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof Bellreed Cottage - No.8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellreed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Boesmanskloof Bellreed Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-klipkothuis wat tussen McGregor en Greyton geleë is. Bellreed Cottage, omring deur die Riviersonderend-berge, rotspoele en staproetes, en net 2 uur se ry vanaf Kaapstad, is die ideale plek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige verblyf terwyl hulle die skilderagtige fynbos wat die area bied, geniet.

Die ruim kothuis beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -eetarea en -kombuisarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens, die badkamer is toegerus met 'n wasbak en stort asook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n eetarea met 'n kaggel vir kouer dae. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, kookgerei en eetgerei. Gaste het toegang tot 'n ruim onderdak-area met 'n ingeboude braai, ideaal om pragtige sonsondergange te geniet.

'n Gedeelde swembad is 100 m van die kothuis af beskikbaar. Gaste wat op soek is na buitemuurse doendinge kan gebruik maak van die staproetes, bergfietsrypaaie en voetpaadjies wat rondom die eiendom beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 149

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Bellreed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof Bellreed Cottage - No.8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellreed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd49998f276ce8b456b28835782c74b1866c53ae68dfba7549685915cf04fe1eba33e2591ef2d32898063267027029975cfb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Bellreed McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013230410604 19.727823640867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang