Boesmanskloof Brenda Cottage - No.9
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die kothuise het elektrisiteit.
Onthou asb. om vuuraanstekers en hout saam te bring; hout is egter beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. 'n Braairooster word voorsien.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Musiek word nie toegelaat nie, tensy gaste die hele Onverwacht-perseel gehuur het. Na 22:00 word 'n rustiger atmosfeer verwag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-weg, Plaas 244, Erfdeel 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap