Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ouma T Se Huis

Selfsorg
Sa.
1ste1Mrt
So.
2de2Mrt
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Ouma T Se Huis
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode nie.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies, insluitend ram- en henne-partytjies, word toegelaat nie.
Spitbraaie word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word.
Om ekstra skoonmaakkostes te vermy, los asb. die verblyf in dieselfde toestand as wat dit gevind is.
Respekteer asb. die bure in die omliggende woonhuise.
Die verblyf is nie geskik om as 'n venue vir vriende, familie en ander genooides te dien nie.

Oortreding van enige van die reëls soos hierbo genoem sal tot onmiddellike uitsetting lei en gaste sal ook die deposito verbeur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat 8, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60abe532c3fa5e98191177e02bb2e76b042245e03ece91ca662ddcc291dbabccfadde6ce9e7a1c41466f39184450ee6dffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 8 Bokkom Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.754811906994 18.226671500743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456