Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie @ Wamakersvlei Beach Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie drinkwater en swemhanddoeke saambring.
Warm water word deur gasgeisers voorsien.
Honde is welkom met vooraf reëlings, teen 'n addisionele fooi van R500 vir skoonmaak.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Wamakersvlei Beach Farm is toegerus met kringtelevisie en het 'n sekuriteitstelsel met gewapende reaksie.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 870
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 870
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1722b6822030e5aab0acde713f5356a1d200a08fb4439057532f98cd833ae281358d902a5c70cdd98974b0ca14e5076465ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 4 mense Hoef Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.651549 18.268841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang